Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The Ancient Copper Shed"Town itself is a bit of a dump, but we did find 2 pleasant lunch-time venues : River Cafe and Juke Box."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Paaie en strate vol slaggate. Buiten vir Bree-straat is die res van die dorp soos 'n oorlogsone. Afgekom op 5 lyke in die straat wat kort tevore deur die polisie doodgeskiet is! Jammer, maar Parys is nie meer vir ons nie. Winkels en kosplekke gaan vinnig agteruit. Dis so jammer want Parys was altyd mooi en rustig met lekker kos en tonne oudhede."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Nie baie besighede en aktiwiteite oop op Maandae en Dinsdae nie. Baie planne kon nie uitgevoer word nie."
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
Rock Art Guest House"Die krag beskikbaarheid was 'n groot probleem en paaie in swak toestand."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp"No reception services made it a little difficult, but furthermore the spa day is a must."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Ai, die water tekort maak die badkamerprobleem 'n groot probleem. Restaurante het geen badkamerfasiliteite gehad nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
YS Bos Hys"Baie goeie opsie vir boswegbreek in Gauteng.."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"We enjoyed our trip and the boat cruise of 3 hours took longer than we thought."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Jy kan nie beter nie, tot my woefies is welkom in Parys."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Mens ry moeilik met die kaartaanwysings want die paaie is nie goed gemerk nie. Dit was ons 1ste keer."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Leeuwkloof valley het 'n paar lekker plekke wat min mense van weet. Cullinan is nie ver van hier af nie en die winkels en restaurante is van hoë gehalte. Daar is ook 'n hele paar plekke wat verblyf verskaf maar wat nog nie op LekkeSlaap is nie. Die Lion and Cheetah Sanctuary is sowat 10 km van Leeuwkloof Valley en dit was werklik 'n merkwaarderige ervaring."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Sal dit aaneveel aan enige iemand."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Is a very nice city overall, shops and restaurants are great also."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Het baie wild gesien asook twee van die groot vyf nl. renosters en leeus op die selfry-opsie."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Warthogs Bush Lodge"We were there at the start of a long weekend it would have been nice if the lodge could offer some brochure or A4 page with things happening in town for the specific period that you are there or some recommendations of what to do and visit in the area."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Hartbeespoort is a nice place for friends and family and their resorts are reasonable."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Naby aan die stad, ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek of selfs vir 'n dagbesoek."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Daar was mooi dele en waar ons oornag het, was mooi. Naby en om die kampus is lieflike lanings. Net jammer die strate is vol slaggate."