Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5270 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"A weekend is way too short to spend in this quaint little town!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Moenie onnodig te veel saamneem nie. Die Safari Mall het 'n wye verskeidenheid om aan die nodige behoeftes te voorsien. Los maar die gevrieste vleis by die huis en kry vars vleis teen goeie pryse by die slaghuis by Safari Mall wanneer nodig."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Perfect location, that's closer to all the tourist attractions around Harties!"
Parys, Escape From Johannesburg
Old Time Gastehuis"'n Plekkie om jou self te verloor en oor te gee aan al die mooi. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Die reservaat is vreeslik mooi, dit is vreeslik moeilik om enige groot 5 wild te kry. Die Ranger app is ook nie hulpvaardig nie. Alternatiewe metodes is nodig om die ervaring beter te maak. Die "map" wat gegee was, was hulpvaardig maar die wild wat in elke gedeelte gesien kan word is nie akkuraat nie."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Lieflike, klein dorpie met lekker slaghuis en 'n padstal met heerlike etes."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"Bespreekte wildrit beter as self ry aangesien hulle jou heelwat meer wild kan wys."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Lieflike groen velde om Potch. Ongelukkig te veel strate met slaggate. Strate in dorp is maar vuil."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Hartbeespoort Country Hotel and Spa"Baie besig en baie van dieselfde stalletjies."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Elephant Waterhole"Cannot wait for our return trip, already booked! Rangers are friendly, shops well stocked, and the animal sightings did not disappoint!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Gaste Plaashuis Oudevlei"Baie goeie naweekwegbreek ligging."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Easy to get lost, make sure you have a map book for game drives."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Groter dorp as wat ek verwag het, met baie te beskou en te proe."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Harties is a teleurstelling. Als maak hulle so deur en daar is niks om regtig te doen behalwe as jy klere en kos en drank soek nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Daar is die rivier, oulike restaurante, baie antieke meubelplekke, ens., maar mens sien ook maar die verval soos in enige ander van ons kleiner dorpies."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Always enjoy a trip to this bush on the door steps of JNB/PRE! Guided drives are best to experience the full extent of animals on the reserve. Perfect place to chill for the weekend."