Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oakview"Was baie beÏndruk met Frankfort. Dit is 'n mooi, goed instandgehoude dorp."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Cock & Bull"Hartbeespoort is die perfekte plek om weg te breek van al die geraas in die stad. Daar is talle oulike markies waarby jy kan gaan kuier. Die mense is ongelooflik vriendelik. Kan nie wag om weer daarnatoe te gaan nie. Maak 'n draai by The Windmill, en proe hulle heerlike waffels. Die kuier was regtig een vir die boeke."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Dinokeng se paaie is baie sleg."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Vulture Creek"Plenty to do. Can't wait to go back and visit more destinations."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Fairly good, roads maybe need some attention."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Would love to learn more about the great conservation effort being done. "
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
River Dance"Hekpoort self is baie klein, maar die hele area om Magaliesburg het vreeslik baie interesante plekke om te besoek. Die Madonna berry crush by Bru Haus is 'n goeie rede om net soontoe te ry van Johannesburg af, selfs net vir die middag."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Sportz Bar"Die kostes, om sekere goed te doen as familie is redelik duur. Sal meer van pakkette hou om families te akkommodeer."
Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"The town has historical value, but sadly many of the buildings have been left to decay. There is no eatery in town and we recommend that if you need to have a lunch or dinner to stop at Heidelberg or come prepared There is a local superette for necessities and even a takeaway coffee. Fishing is done in the river, so unless this is your forte, it would be a quaint stopover, but not a holiday destination."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Mooi natuurskoon, rus vir jou siel as jy 'n stadsjapie is."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Amber Moon"Very close to JHB but you feel like you're on holiday far far away."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Potchefstroom is 'n baie lekker plek, geniet dit altyd daar, atmosfeer is altyd 'n wenner. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
River View Guest Rooms"Netjiese dorp/winkels/eetplekke en goeie mediese geriewe en skole. Sou dit nie kies om vakansie te hou nie, te min buite-aktiwiteite om te doen."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Baie naby aan Johannesburg. Is voorwaar lekker vir 'n vinnige naweekwegbreek. Reistyd is 1 en 'n half uur van Johannesburg."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Acorn Lodge and Skydeck"Ek hou van Potchefstroom. Baie Afrikaans. Goeie diens by winkels en restaurante. Skoon. Baie geskiedenis."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Pillow Place"Terrible as dit kom by al die bedelaar, rondlopers, swendelaars, straatkinders, dit is 'n ongemaklike situasie, ons is van plattelandse dorpies af ons verstaan dit en ken dit, maar Parys is extreme en dis baie sleg. Restaurante en akkommodasie is tops! Dankie vir dit. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"A weekend is way too short to spend in this quaint little town!"