Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Dit is 'n baie lekker plek om te besoek en bied verskeie aktiwiteite aan. Die winkels en restuarante is besonders. Parys is self ook baie mooi."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Ontsnap Uit Johannesburg
Five Pebbles on Piece of Africa"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Bloekomsrus"Soos in die meeste Vrystaatse dorpe is die agteruitgang ongelukkig baie duidelik. Dit is egter 'n pragtige landelike omgewing en heerlike oorslaapbestemming."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Casa Cara Resort"Daar is baie om te sien en te doen in en om Parys. Al die klein winkeltjies en koffieplekke is n fees. Die mense is baie vriendelik en die dorp is netjies."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Niemand was in Parys as hulle nie die Welkom Kafee se "Big Daddy Burger" geëet het nie en natuurlik met vars slaptjips!"
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Echo Garden Guesthouse"Was daar vir werk en nie as 'n toeris nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Die golfbane wat ons gespeel het, is van die hoogste gehalte - Sandy Lane en Magalies Park. Die onderskeie personeel het baie mooi na ons omgesien. Veral Bra Jack by Magalies Park."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
3023 Kingfisher"Awesome little town. Lots to see and plenty of shops to explore."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Presidensie Guest Rooms"Studente het fantastiese tye daar gehad."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tuskers Bush Lodge"Loads to do, even in the rain. Barbados Restaurant is a definite, such a good vibe, food excellent. Van Dyk Cheetah sanctuary - we did not have a booking but was accommodated. The views are also amazing. The bonus part is that it is only 1 hour from JHB - will be returning soon."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
African Hills Safari Lodge & Spa"Beautiful area. Will definitely go back to the area."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
The Corner Of"Loving Cullinan town, beautiful fun town, a good day outing with nice bars and restaurants, truly a great experience."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"Lekker vir 'n vinnige wegbreek, baie om te doen en heerlike restaurante."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Muqurati Lodge"Kan die bewaringsbydrae ens. nie vooraf betaal word nie? Ons moet langs die pad sit en my dogter moes in die reën na die kantoor gaan om dit te betaal. Dit is boonop gevaarlik en baie ongerieflik."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesego Guest House"Hartbeespoort is a place to be for holiday. "
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Be Blessed"Paaie in Bethlehem benodig dringend aandag. Een slaggat op die ander een. Hartseer om die veral in infrastruktuur te sien."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Pragtige uitsig oor die berge en lieflike natuurskoon."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Aangenaam verras. Vaalrivier is lekker en pragtig. Mense/eienaars van winkels en restaurante is baie vriendelik. O's restaurant, Hoi Poloi, Plum Tree, Candy Man, Ietsie Moois en Pine's antique's en meeste ander winkels was baie lekker om te besoek en goeie kwaliteit produkte. Het 'n heerlike naweek in Parys beleef. Die White River Rafting was ook baie lekker, smeer net genoeg sonroom anders brand jy blase!"
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Dit was jammer dat meeste plekkies in die omgewing toe was op 'n Maandag/Dinsdag."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
At River Cottage"Enigste groot probleem in die Breëstraat. Die eiffeltoring is af gehaal wat wat 'n groot trekking is vir baie mense. Nie veel van jul inwoners het eers geweet dit is afgehaal nie. Vir ons eerste keer in Parys was dit nogal 'n teleurstelling dat ons so baie mense moes vra waar dit is en 99% van die inwoners het nie eers geweet dat die toring afgehaal is nie. Die brug by die slotte, asb. tog maak 'n plan met die taxi;s wat daar stop en musiek speel, mense wat daar sit en drink, dronk is en dans op hul musiek, mens voel nie veilig daar nie. Dit gaan 'n probleem raak vir Parys. Verder wil my man net grond koop en daar aftree, maar ons sal maar nog besluit."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
At the River Guesthouse"Unfortunately bad potholes litter the Kroonstad road scene."