Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg

The Log Cabin Apartment Hotel

"Standerton is besig om agter uit te gaan. Dit was in die verlede 'n baie mooi dorp gewees. Veral die paaie benodig dringend aandag."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Six Second Avenue

"Baie van Parys se strate moet jy wonder waar is die straat, want strate bestaan uit gate. By vorige besoeke aan Parys 'n jaar gelede het ons dieselfde ervaar."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

The Art Guesthouse

"Baie om te sien en doen. Jammer die dam is so besoedel."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Melrose Place Guest Rooms

"Baie aangenaam, vriendelike dorp met baie interessante resturante en leefstyl."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Millstream Inn Guest House

"Doen gerus die kaastoer by Van Gaalen Kaasmakerij."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

At River Cottage

"Pragtige, rustige dorpie. Oulike winkeltjies en restaurante. Lekker om van die stad af weg te breek vir 'n naweek."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

La Motte Gastehuis

"Dis werklik die regte plek om na toe te gaan om jou siel te verkwik."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Crimson Bush Lodge

"Baie dankie Dinokeng! Naby genoeg vir my om weg te breek en veilig te wees op my eie."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Kohandè Glamping

"Onthou jou fiets, stapskoene en baai-kostuum. "

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

La Bastide

"This area has some fantastic outdoor events."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Harties Is Africa Safari Lodge

"Die plifante by Elephant Sanctuary was 'n onvergeetlike en lekker ervaring."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Rooibank

"Dinokeng is a beautiful reserve. They keep their reserve well kept, the animals are healthy and beautiful. I will certainly return on a regular basis. Thank you for giving the animals such a lovely sanctuary."

Villiers, Ontsnap Uit Johannesburg

Naguiltjie Guesthouse

"Interessante dorpie langs die hoofweg!"

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Hartbeespoort was vir ons nog altyd vol opwinding en vreeslik baie om te doen in die omgewing."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Ngiri Safaris

"Altyd lekker om omring te wees deur die bosveld."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Danes on Vaal

"Parys sal regtig moet aandag gee aan hulle paaie. Daar is ongelooflik baie gate!"

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

The Place Boutique Guesthouse

"It is clean, lots of cute shops and restaurants. Nice for a weekend getaway."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Presidensie Guest Rooms

"In en om Potchefstroom is baie om te doen."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

The Nest

"Die paaie in Bethlehem self is skokkend."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Take own picnic lunch when visiting during the week. Restaurants only open over weekends."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Ons het glad nie tyd gehad om deur die wildreservaat te ry nie, ons was ook nie lus om 'n ekstra R200 vir selfry met ons eie voertuig te betaal nie. Het net bietjie kom rus. Miskien volgende keer."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Casa Cara Resort

"Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Rapid Dawn River Lodge

"Vir my was die strate in die begin 'n kopseer maar later 'n breeze."

Blad
Blad 66 - Wys 1951 tot 1980

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang