Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

Schilbach House

"Dit is 'n baie lekker plek om te besoek en bied verskeie aktiwiteite aan. Die winkels en restuarante is besonders. Parys is self ook baie mooi."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Escape From Johannesburg

Five Pebbles on Piece of Africa

"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."

Senekal, Escape From Johannesburg

Bloekomsrus

"Soos in die meeste Vrystaatse dorpe is die agteruitgang ongelukkig baie duidelik. Dit is egter 'n pragtige landelike omgewing en heerlike oorslaapbestemming."

Parys, Escape From Johannesburg

Casa Cara Resort

"Daar is baie om te sien en te doen in en om Parys. Al die klein winkeltjies en koffieplekke is n fees. Die mense is baie vriendelik en die dorp is netjies."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Niemand was in Parys as hulle nie die Welkom Kafee se "Big Daddy Burger" geëet het nie en natuurlik met vars slaptjips!"

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Echo Garden Guesthouse

"Was daar vir werk en nie as 'n toeris nie."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

La Bastide

"Baie aktiwiteite en verskeidenheid."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Paradise Village

"Die golfbane wat ons gespeel het, is van die hoogste gehalte - Sandy Lane en Magalies Park. Die onderskeie personeel het baie mooi na ons omgesien. Veral Bra Jack by Magalies Park."

Parys, Escape From Johannesburg

3023 Kingfisher

"Awesome little town. Lots to see and plenty of shops to explore."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Presidensie Guest Rooms

"Studente het fantastiese tye daar gehad."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Tuskers Bush Lodge

"Loads to do, even in the rain. Barbados Restaurant is a definite, such a good vibe, food excellent. Van Dyk Cheetah sanctuary - we did not have a booking but was accommodated. The views are also amazing. The bonus part is that it is only 1 hour from JHB - will be returning soon."

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

African Hills Safari Lodge & Spa

"Beautiful area. Will definitely go back to the area."

Cullinan, Escape From Johannesburg

The Corner Of

"Loving Cullinan town, beautiful fun town, a good day outing with nice bars and restaurants, truly a great experience."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

"Lekker vir 'n vinnige wegbreek, baie om te doen en heerlike restaurante."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Muqurati Lodge

"Kan die bewaringsbydrae ens. nie vooraf betaal word nie? Ons moet langs die pad sit en my dogter moes in die reën na die kantoor gaan om dit te betaal. Dit is boonop gevaarlik en baie ongerieflik."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Lesego Guest House

"Hartbeespoort is a place to be for holiday. "

Parys, Escape From Johannesburg

River View

"Nog altyd baie lief gewees vir die dorp en sy mense."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Be Blessed

"Paaie in Bethlehem benodig dringend aandag. Een slaggat op die ander een. Hartseer om die veral in infrastruktuur te sien."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

Millstream Inn Guest House

"Pragtige uitsig oor die berge en lieflike natuurskoon."

Parys, Escape From Johannesburg

Hidden Grace

"Aangenaam verras. Vaalrivier is lekker en pragtig. Mense/eienaars van winkels en restaurante is baie vriendelik. O's restaurant, Hoi Poloi, Plum Tree, Candy Man, Ietsie Moois en Pine's antique's en meeste ander winkels was baie lekker om te besoek en goeie kwaliteit produkte. Het 'n heerlike naweek in Parys beleef. Die White River Rafting was ook baie lekker, smeer net genoeg sonroom anders brand jy blase!"

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

Millstream Inn Guest House

"Dit was jammer dat meeste plekkies in die omgewing toe was op 'n Maandag/Dinsdag."

Parys, Escape From Johannesburg

At River Cottage

"Enigste groot probleem in die Breëstraat. Die eiffeltoring is af gehaal wat wat 'n groot trekking is vir baie mense. Nie veel van jul inwoners het eers geweet dit is afgehaal nie. Vir ons eerste keer in Parys was dit nogal 'n teleurstelling dat ons so baie mense moes vra waar dit is en 99% van die inwoners het nie eers geweet dat die toring afgehaal is nie. Die brug by die slotte, asb. tog maak 'n plan met die taxi;s wat daar stop en musiek speel, mense wat daar sit en drink, dronk is en dans op hul musiek, mens voel nie veilig daar nie. Dit gaan 'n probleem raak vir Parys. Verder wil my man net grond koop en daar aftree, maar ons sal maar nog besluit."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

At the River Guesthouse

"Unfortunately bad potholes litter the Kroonstad road scene."

Page
Page 63 - Showing 1861 to 1890

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers