Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5270 reviews.

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Khayamanzi Guesthouse

"What a wonderful place. I love it and it made me want to have all events there. Birthdays, bridal showers, friendship as well as love. Thanks for the great service and a nice place."

Secunda, Escape From Johannesburg

Econo Lodge

"The place was peace and quiet."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Bali at Scenic Haven Lodge

"Rustige omgewing vir 'n rustige wegbreek."

Parys, Escape From Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"Een van ons gunsteling dorpies om te besoek!"

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Die selfritroete was baie lekker toe ons dit eers onder die knie gekry het. Sal weer in Dinokeng wil kuier."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Hoofgrondpad is baie sleg, ander land eienaars jaag op die hoof grond paaie en beskading anfer voertuie."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Maroela Treetop Lodge

"Gerieflik naby Pta en Jhb vir 'n naweekwegbreek, en volop diere."

Oranjeville, Escape From Johannesburg

Die Vette Vis

"Very small town but seems to have anything you need. "

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

Basil's Boma Bush Chalet

"Ons sal vir seker weer by Basil's Boma gaan kuier. Dis 'n baie rustige plekkie met alles wat jy voor kon vra om te rus en nogsteeds gemaklik te bly. Die eienaars is baie vriendeluk en behulpsaam. Altyd bereid om te help en vir seker waarde vir geld."

Cullinan, Escape From Johannesburg

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."

Senekal, Escape From Johannesburg

Dennebosch Guest House

"Ek moes in die dorp oornag, maar die arme dorp is nes die res van ons klein dorpies, verval. Die mense maak dit lekker, vriendelik en opreg."

Parys, Escape From Johannesburg

Schilbach House

"Enigste nadeel is slegte potholes in Parys se strate. Dit kan die stadsraad beslis aandag aan gee."

Parys, Escape From Johannesburg

Die Suidwester Gastehuis

"Ek het Parys besoek in 2013 laas en was baie baie teleurgesteld toe ek weer in 2021 daar kom, daar kort dringend aandag aan die dorp. Baie potholes geen padmerke (verf ) nie. Dit is baie hartseer om te sien hoe so mooi dorpie so verander het."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Die paaie is goed onderhou - ten spyte van 30 mm reën. Ongelukkig nie enige van die Groot 5 gesien nie."

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Matlapa Lodge

"Die omgewing wat ons jare gelede as 'n interessante kunsdorpie ervaar het, het ontstellend verval en voel nie veilig nie. Die natuur is steeds mooi."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

La Vie Gastehuis

"Netjiese dorp. Die strate was net baie donker in die aand met meeste van die straatligte uit."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

The Well Gastehuis en Retreat

"DIe dorp toon baie agteruitgang van toe ek laas (7 jaar gelede) dit besoek het. Groot jammerte."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Abendruhe Lodge

"Ons het van waar ons by die Tau Gate van Dinokeng ingekom het tot ons weer uitgegry het, slegs goeie en vriendelike diens ervaar. Hulle is baie streng, maar dit is om die besoekers te beskerm. Ons het ten alle tye geweet waar ons staan met almal en geweet waar ons mag en nie mag gaan nie. Ons sal enigetyd weer Dinokeng Wildreservaat ondersteun."

Page
Page 65 - Showing 1921 to 1950

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers