Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 950 resensies.

Dullstroom, Platorand

Suikerbekkie

"Net die nodigste sal in Dullstroom gevind word. 'n Dorpie gerig op toeriste."

Dullstroom, Platorand

Miramichi Guest House

"Lekker dorpie en baie klein. Behalwe vir die restaurant, is daar nie veel te doen nie, maar kan 'n dagrit voorstel na Graskop-Sabie om die natuurskoon te beleef."

Dullstroom, Platorand

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Die dorp het sy glans verloor - menige eetplekke is ook redelik duur. Swaarvoertuig verkeer deur die dorp doen ook afbreek aan die atmosfeer."

Dullstroom, Platorand

Cherry Grove

"Dullstroom is a great location, with many restaurants, shops, hiking and exploring opportunities - we loved it!"

Dullstroom, Platorand

Cherry Grove 3

"'n Oulike plek om te besoek met lieflike eetplekke en klein winkeltjies."

Dullstroom, Platorand

Willow Cottage

"I'm a huge fan of Dullstroom, so I love going there. Not even the weather put a damper on my stay."

Lydenburg, Platorand

Big Boma Guest House

"Baie slaggate in rigting Roossenekal."

Dullstroom, Platorand

Fairstreams 4

"Voldoen aan die al groterwordende verwagting. Verrassings om elke hoek."

Dullstroom, Platorand

Bluebell

"A very laid-back town to chill and relax at local pubs and restaurants. Stuff to do in and around the area, but perfect to kick back and read a book."

Dullstroom, Platorand

Critchley Hackle

"Besighede moet baie meer doen om voorsiening te maak vir beurtkrag."

Dullstroom, Platorand

Old Transvaal Inn

"Town can be very dead, but lots to do in surrounding areas."

Platorand

Crystal Stream

"Daar's nie eintlik veel om te doen nie."

Dullstroom, Platorand

The Browns' - Luxury Suites

"Wonderlike dorpie. Daar is so baie om te sien en te koop en die restaurante is tops."

Dullstroom, Platorand

Olive Bumble

"Almal is vriendelik en ek het baie veilig gevoel. Dorp is baie skoon."

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Sal nie weer daar bly nie."

Dullstroom, Platorand

StoneFly Cottages

"Die perfekte wegbreek-dorp."

Dullstroom, Platorand

Elandskloof Forel Plaas

"Dit is 'n prentjiemooi omgewing en was lekker om deur die dorpie te beweeg en eetplekke is oulik."

Dullstroom, Platorand

Fairstreams No. 2

"Warm vandag, môre koud."

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Altyd 'n goeie idee vir 'n wegbreeknaweek."

Dullstroom, Platorand

Dullstroom on the Dam

"Pragtige dorpie met die lekkerste eetplekkies."

Dullstroom, Platorand

Alm-Ü

"Die mooiste dorpie met baie doendinge en ontspan-dinge."

Dullstroom, Platorand

Trout Escape Farm

"Pragtige dorpie. Ons was al vele kere daar en sal altyd weer daar kuier."

Dullstroom, Platorand

The Beagle’s Nest

"Mooiste klein dorpie met baie te doen."

Waterval Boven, Platorand

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Die natuur is pragtig, ongelukkig het die ekonomie sy tol ge-eis op die dorpie, maar baie vriendelike mense wat daar woon."

Dullstroom, Platorand

Rueby's Apartments

"Small, cozy town with a Seattle coffee, amazing."

Dullstroom, Platorand

Critchley Hackle

"Lekker toerismedorpie. Bird of prey was definitely een van ons hoogtepunte gewees! Dullstroom is net verskriklik duur en pryse van alles is hemelshoog! Vat genoeg van alles saam by die huis! (Net 'n tip) Geen Spar en sulke winkels nie!"

Dullstroom, Platorand

Kliphuisjes

"Winkels se inhoud was teleurstellend en min. Gaan gereeld deur Dullstroom en die diens by verskillende restaurante by verskillende geleenthede was skokkend en sleg. Kelners weet nie hoe om goeie diens te lewer nie!"

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang