Geverifieerde Resensie

Escarpment

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escarpment bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1016 resensies.

Dullstroom, Platorand

The Red Barn Dullstroom - The Stables

"Wonderful little town just to stroll around and buy buy buy and of course enjoy the food and live music."

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"We have friends from Namibia that like to visit the KNP and especially the stop at Dullstroom to visit Harrie's Pancakes."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Dis lekker vir 'n naweekwegbreek. Harrie's Pancakes het die lekkerste tradisionele ontbyt!"

Dullstroom, Platorand

The Red Barn Dullstroom - The Stables

"Baie mooi dorpie, het Harrie's Pancakes geniet."

Lydenburg, Platorand

Lodge Laske Nakke

"A very beautiful place, nature filled places to view and visit around. Would like to return to the place again."

Lydenburg, Platorand

Aqua Terra Guest House

"Lydenburg bied goeie opsies vir die toeris asook verbygaande reisigers. Die omgewing is ryk aan natuurskoon en geskiedenis."

Dullstroom, Platorand

Woolly Bugger Farm

"Skoon, netjiese dorp."

Dullstroom, Platorand

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Die Clarens van die Oos-Transvaal. Nice plekkie."

Dullstroom, Platorand

Hartfell Farm

"Ons is mal oor Dullstroom!"

Dullstroom, Platorand

Longview Ranch

"Naby genoeg aan Gauteng en ver genoeg om te voel jy kom weg van die stad se gejaag."

Dullstroom, Platorand

Stonecutters Nature Lodge

"Wat 'n wonderlike plek vir 'n langnaweek-wegbreek, goeie kos, koue bier, heerlike atmosfeer."

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Dullstroom was nog altyd 'n interessante plek, ons het weer daar gestop op pad terug maar dit voel of die dorp bietjie verwaarloos het die afgelope 3 jaar."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Daardie roofvoël plek is 'n moet. Wonderlike skoon dorpie! "

Dullstroom, Platorand

The Rose Cottage B&B

"Effe vervelig. Ek sal nie langer as 'n naweek kan bly nie. Goeie bestemming vir hengelaars, maar te min te doen vir gewone mense. Gaan soontoe as jy wil niks doen nie en baie rus."

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Lekker naweek-wegbreek, maar nie langer as dit nie. 'n Besoek aan die roofvoël-park en die vlieg-"show" moet beslis op jou program wees - 'n groot hoogtepunt. "

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Het die heerlikste aandete by Ms Simpsons geëet. "

Dullstroom, Platorand

Stone-Fly Guesthouse

"Lekker kuier-dorpie, weg van die besige lewe."

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Really a great place to stay and we will definitely return."

Dullstroom, Platorand

Delagoa Dullstroom Cottage

"Die lieflikste aftreedorpie. "

Dullstroom, Platorand

Muddlers Minnow

"Het dit geniet en sal weer gaan."

Dullstroom, Platorand

Cpirit Country Haven Dullstroom

"Dullstroom is baie mooi en vir 'n naweek baie lekker om uit die stad pad te gee. Ons het lekker rondgeloop en ontspan."

Dullstroom, Platorand

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Beste dorpie ooit! My hart se punt!"

Dullstroom, Platorand

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Dullstroom is net 25 km weg maar dis 'n grondpad so wees maar versigtig. Ons het gereeld daar gaan eet."

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"We will be back in the area in a few weeks time, the area seems to be a hidden gem."

Waterval Boven, Platorand

Luilekker Guest House

"Ek was verbaas dat daar soveel oorde in daardie omtrek is. Dit is ideaal vir oorslaap veral in seisoene wanneer die wildtuin so vol bespreek is. Hulle adverteer net nie genoeg nie. Dit moet in die buiteland ook geadverteer word as dit nie alreeds gebeur nie. Kaapse Hoop word nie genoeg langs die pad geadverteer nie en ook miskien 'n groot bord by die ingang en uitgang van Boven langs die pad sit wat bv. sê Welkom in MPUMALANGA se vakansie oorde ,jou halweghuis na die Krugerwildtuin. Dan 'n lys van die die blyplekke sit met die telefoonnommers langs die naam. Die vakansie oorde kan maandeliks ietsie bydra vir die advertensie."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang