Geverifieerde Resensie
Faerie Glen
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Faerie Glen bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 47 resensies.
Bellstone Bed & Breakfast
"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."
390 on Manitoba
"Vir ons van die platteland was dit heerlik stil en rustig maar tog naby groot inkopiesentrums."
Adelante Self Catering
"We were just passing through Pretoria as we had to visit one of the Embassies. I believe there is quite a lot to see in the area and it could be an interesting place to visit. "
Ula Guesthouse
"Faerie Glen is lekker sentraal geleë vir sake besoeke aan Pretoria met verskeidenheid van winkelsentrums en restaurant in klein radius."
Blad
Blad 2 -
Wys 31 tot 47