Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"Stop gerus vir 'n heerlike Cappuccino/koffie by Snobs Coffee. Geniet dit saam met 'n sny kaaskoek of rooster broodjie en dit maak jou dag vroliker. Koffiebone word daar gerooster en koop sommer 'n pakkie gemaalde koffie om saam huis toe te neem. Aangename atmosfeer en vriendelike mense!"
"Aside from Clarens, the towns in the area are not great, but the landscapes, mountains and the farm is amazing."
"Klein toeristedorpie. Maar ongelukkig is daar maar min onderhoud aan geboue en paaie, soos oral in Suid-Afrika."
"We absolutely love coming to Clarens. We come back every single year when we can and the town never disappoints."
"Ons geniet Parys altyd, net jammer van die winkels maak so vroeg toe op 'n middag."
"Clarens is 'n pragtige dorp met baie lekker restaurante en heerlike buitemuurse aktiwiteite."
"'n Top plek om te besoek. Restaurante is absoluut bekostigbaar en stylvol. Sal enigetyd terug gaan."
"Philipolis bied 'n alternatief vir oornag. 'n Bietjie van 'n draai, maar veilig en interessant. Die straat vol mooi ou huisies vir oornagverblyf en eetplek bied iets anders."
"Wat 'n verrassing. So klein dorpie. Pragtige kerk en 'n plek met 'n groot geskiedenis."
"Oulike klein dorpie. Gaan jaarliks terug. Goeie restaurante. Veral TREATS Restaurant is uitstekend."
"Dis maar 'n ou plaasdorp so ek persoonlik gaan daarheen om te ontspan. Daar is nou nie juis besienswaardighede om te besigtig nie so as jy nie wil rus nie, soek eerder 'n ander plek. "