Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorpie!"

Northern Free State, Free State

Puruma Pride Guestfarm

"Mooi ligging met interessante toeristebestemming. Nie te ver van Parys af nie en kan lekker van winkel tot winkel loop. Baie lekker en interessante restaurante ook om van te kies."

Clarens, Free State

Views

"Baie mooi dorpie. Van die beste staproetes 17 km buite die dorp in die nasionale park."

Clarens, Free State

La Bri

"Add more kiddies entertainment areas."

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Ontsnapping van die gejaag, rus vir die siel! Genieting van ouwêrelde gasvryheid."

Rosendal, Free State

Meerkat Manor

"Rustige dorpie met wonderlike mense. Die atmosfeer van die dorp is net wonderlik."

Warden, Free State

LekkrDux Gastehuis

"Die NG Kerk in die dorp is beslis iets om te aanskou."

Clarens, Free State

Views

"Wens ek kon elke naweek na Clarens gaan. Die plek is great!"

Clarens, Free State

Mountain View Manor

"Clarens bly die beste!"

Parys, Free State

The Dell

"Parys is pragtig en sal weer daar gaan kuier."

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"Definitief die stad van rose."

Clarens, Free State

Villa 176 @ Clarens

"Daar was minder oorspronklike kuns as wat ek verwag het, en heelwat prulwerk. Golden Gate park werd om te besoek."

Parys, Free State

Rotary Place

"Parys is 'n mooi dorp langs die Vaalrivier met volop eetplekke van stylvol tot kitskos. Die winkels van groot tot klein bied van meer moderne huisversierings tot die pragtigste oudhede. Jy kan deur die winkels drentel of 'n piekniek langs die rivier geniet. Parys is beslis 'n juweel wat almal ten minste een keer moet besoek, want vele verrassings wag op jou."

Clarens, Free State

Larola Terraces

"Fell in love with Clarens. Hope to be back soon."

Free State

Out of Africa on Vaal

"Daar is altyd iets nuut om te sien of beleef."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Pragtige dorp, maar soos oral anders in ons land, is die paaie sleg."

Parys, Free State

Die Suidwester Gastehuis

"Genoeg vir die naweek, maar nie geskik vir langer vakansie nie."

Clarens, Free State

Domaine Sérénité

"Love Clarens. Die natuur en sy mense is uniek."

Harrismith, Free State

Pitstop

"Die strate het baie slaggate."

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"Dankie vir julle flink diens!"

Bloemfontein, Free State

Franklin View

"Mooi dorp, maar totaal verwoes deur die mense wat daarna moet. Slaggate om elke draai, vuilissakke op die sypaadjies en toegegroeide rose met bosse en gras. Defnitief nie meer die rosestad nie."

Bloemfontein, Free State

Lemon and Lime Guest House

"Daar is baie om te doen in en om Bloemfontein."

Reitz, Free State

The Lillies Guesthouse

"Die dorpie is baie groter as wat ons gedink het. Daar is lieflike ou sandsteengeboue."

Clarens, Free State

Mystic Mountain Cottage

"Dis voorwaar ’n juweel in die land van ons. As jy eers een keer jouself toegelaat het om daar te ontspan, is jou siel deel van daai mooi omgewing."

Fouriesburg, Free State

Four Koffie

"The town has ample eateries for most tastes. It's literally on the doorstep from Lesotho border. It gives that lovely laid back feeling of the days when crime didn't exist. Great place for families when just wanna chill before venturing into Lesotho."

Page
Page 114 - Showing 3391 to 3420
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers