Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Parys, Free State

Le Franz

"Dis 'n baie mooi en rustige dorpie."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Baie lekker plek om 'n naweek weg te reël."

Hoopstad, Free State

Gasvry Gastehuis

"Hoopstad op sigself is nie juis 'n groot toeriste-omgewing nie, maar is binne bereik van die Bloemhof-dam, waar ek graag visvang. Die rede vir my besoek aan Hoopstad is egter eerder besoek aan familie."

Clarens, Free State

Bikiberg

"Soos baie plattelandse plekke in Suid-Afrika is die strate in 'n bedenklike toestand, maar buiten dit is daar regtig nie fout nie."

Clarens, Free State

Gypsy Wagons

"A small town, with surprises all over!"

Clarens, Free State

Views

"Kom al vir jare. Lieflike wegbreek. Baie jammer die strate en grondpaaie is so verwaarloos. Met enige sedan of kleiner voertuig is dit nagmerrie na en van blyplek."

Philippolis, Free State

Die Stal

"Dit is 'n interessante dorpie, maar daar is nie veel beskikbaar in die plaaslike winkels nie. Ek sou aanbeveel dat as mens daar gaan bly vir 'n paar dae dat mens meeste van wat jy nodig sal hê saamvat."

Bloemfontein, Free State

Albion B&B

"Baie gevaarlike plek om te ry met jou eie vervoer. Ek beveel aan jy ry met 'n busdiens of 'n cabby rond."

Ventersburg, Free State

At Home Guesthouse

"Sjoe, dit is hartseer om te sien hoe die plattelandse dorpe verval, weet nie mens dit kan keer nie!"

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Baie mooi memories van Clarens saam met vriende en familie. Kos ens. ens. uit die boonste rakke!"

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Approach roads to Clarens coming from the Cape are atrocious."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

""Out of this world" Pragtige dorp, mooiste ligging. Veilig en skoon. Kan nie wag om terug te gaan nie."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Ek het groot geword in Vrystaat. Dit was altyd so 'n mooi dorp."

Parys, Free State

Ella's Cottage

"Such a cosy trip. It takes you back to the past with all the beautiful antiques."

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Dit is die lekkerste plek net om 'n wegbreek te maak tussen die berge."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Clarens is nog 'n oulike plek - lekker restaurante, paar oulike winkels. Ongelukkig is daar heelwat vlooimarkte of kitswinkels van laer gehalte ook. Ek bemerk ook dat baie winkel-assistente en kelners uiters onvriendelik is. Hier en daar 'n gawe persoon. Ek is bevrees dat dit lyk asof Clarens, net soos baie van ons mooi dorpies, stadig agteruitgaan. Wens die regte bestuur kan betyds ingryp."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Philippolis is proper. 'n Klein dorpie met 'n groot hart."

Bethlehem, Free State

Die Dorpsmeerkat

"Die dorp se mense is werklik so gasvry! Ons het alles net positief ervaar gedurende die tennistoernooi. Alle sportgronde by skole en ander plekke was uitstekend! Ons kom weer kuier Bethlehem."

Clarens, Free State

de Minimalist House

"Die dorpie is pragtig en kunstig en skoon."

Bloemfontein, Free State

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

"Bloemfontein is altyd ons nommer een stad om na te reis vanaf die platteland."

Clarens, Free State

Bikiberg

"Iets om te doen vir almal in die mooiste omgewing."

Bethlehem, Free State

Berlin

"Paaie is in ’n swak toestand."

Clarens, Free State

Mont d’Or Hotel Clarens

"Lovely scenic little town with great food spots and hikes."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Oulikste dorpie met soveel om te doen! Parys sal altyd 'n go-to-bestemming vir ons wees!"

Parys, Free State

Parys Overnight Stay

"Lieflike dorpie, heerlike kos om van te kies by verskeie restaurante en hope besienswaardighede."

Page
Page 114 - Showing 3391 to 3420
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers