Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"Dis voorwaar ’n juweel in die land van ons. As jy eers een keer jouself toegelaat het om daar te ontspan, is jou siel deel van daai mooi omgewing."
"The town has ample eateries for most tastes. It's literally on the doorstep from Lesotho border. It gives that lovely laid back feeling of the days when crime didn't exist. Great place for families when just wanna chill before venturing into Lesotho."
"Die dorp is nog in 'n goeie toestand in vergelyking met baie ander."
"I love it. Quality of life. Vintage shops. The food - oh my gosh. Its vibrant and buzzy and beautiful."
"Clarens bied 'n fantastiese kombinasie van baie verskillende aktiwiteite, heerlike klein restaurante, oulike winkels, ongelooflike natuurskoon en baie vriendelike inwoners. Ek sou dit veral aanbeveel vir besoekers wat in die week daarheen kan gaan indien jy 'n besige dorpie oor naweke wil vermy."
"Baie oulike toeriste dorp, pryse in winkels redelik hoog, hulle mik vir oorsese toeriste. Baie om te sien in die dorp en rondom."
"Die kliëntediens is baie swak in Clarens en geen eetplekke is na 7 in die aande oop nie. Die natuur is pragtig."
"Hier kan jy regtig wegkom van alles en in die natuur ontspan en rus."
"Clarens is great - they should stop the modernization and keep the town's caracter as it is - we have noticed a few modern buildings and changes which is disappointing."
"Ek hoop hulle wen dorp van die jaar met al hulle oulike kreatiewe plekkies en gasvrye mense."
"Dit is 'n klein dorpie, maar met baie oulike winkeltjies. Daar is nie veel om te doen as jy nie drink- en kuiertipe mense is."
"Clarens is pragtig soos altyd en bied soveel meer om te doen as om net deur die dorpie self te stap. Doen by toerisme inligting aan en doen jouself 'n guns om 'n bestekopname te maak van al die ander aktiwiteite wat die streek bied."
"No tourist attractions besides Clarens and Basotho Cultural village, which are a bit far."
"Die dorp is skoon, sonder papiere en vullis. Die dwarspaaie is nog grondpaaie en kan geskraap word. Opsies vir aandete is beperk, want die meeste eetplekke maak vroeg toe of bedien nie aandete nie."
"Sondae-aande is dit ' n verlate donker dorp met slegs die Spur wat oop is. Na 9 in die aand is alles toe in die week. Parys se strate is vol slaggate. Nogtans 'n oulike dorp vir vinnige wegbreek met baie snuffelwinkeltjies."
"Almal moet minstens een keer Clarens beleef."
"Die Coffee Talks Cafe in Rayton is 'n weggesteekte juweel en het ons 3 heuglike ure daar deurgebring. Behalwe die goeie kos, koffie en atmosfeer, was dit 'n onvergeetlike geestelike ervaring. Beslis my eerste besoekpunt wanneer ek weer Bloemfontein besoek. Behoort heelwat meer bemark te word. Dis iets heeltemal anders as jou gewone koffiewinkel en moet beleef word."