Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6341 resensies.
Bronwinn S. - 21st April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Beeldskoon, baie mooi.
Charne C. - 21st April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Ek is verlief op Clarens. Rustigheid van self met baie aktiwiteite.
Immanda L. - 21st April 2017
staying in Parys, Vrystaat
Sal dit beslis weer besoek.
Hilda E. - 21st April 2017
staying in Ventersburg, Vrystaat
Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie.
Alana S. - 20th April 2017
staying in Westdene, Vrystaat
Westdene is naby Loch Logan, Mimosa Mall, die Vrystaat Stadion en nie te ver van die Universiteit nie. Werklik 'n sentrale area.
Johan B. - 20th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is n dorpie waarna 'n mens altyd sal terugkom om die mooi natuur en die bedrywighede te kan geniet.
Sarah-ann B. - 20th April 2017
staying in Parys, Vrystaat
Parys het 'n vakansiegevoel met 'n klomp oulike winkels. Gaan eet gerus iets by O's en besoek die Dell Cheetah projek.
Danielle O. - 20th April 2017
staying in Parys, Vrystaat
Die pragtigste dorpie met die vriendelikste mense!! Dit was WOW!
Callie En Gerda R. - 19th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd lekker om daar te kuier.
Anne-marie H. - 18th April 2017
staying in Parys, Vrystaat
Sal dit enige tyd weer besoek - bietjie langer oorbly en meer plekke besoek.
Susan V. - 18th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Het verlief geraak op die plek, was ons eerste keer - maar defnitief nie die laaste!!
Johann N. - 18th April 2017
staying in Vrystaat
Na die groot knellende droogte was dit wonderlik om te sien hoedat die veld herstel het en mooi die vlaktes met groen gras en diere wat daar wei.
Enid T. - 18th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Een van ons mooiste dorpies in Suid-Afrika. Die ligging, klimaat, oulike winkels en mooi gastehuise. Kan by Golden Gate 'n draai maak, so voorwaar 'n oulike skilderagtige dorp.
Marius D. - 18th April 2017
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Baie rustige en veilige buurt.
Henz V. - 17th April 2017
staying in Universitas, Vrystaat
Naby hoofweg en amper naby die stad.
Romy V. - 17th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker plek om te ontspan en net rustig te verkeer. Lekker winkels en restaurante.
Frikkie V. - 17th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens bly een van die beste toeristebestemming in Suid-Afrika.
Ilse M. - 16th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Ideale wegbreek.
Pieter K. - 14th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Baie om te sien en as jy fietsry dan kan jy dit daar ook doen.
Lindy B. - 13th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens. Has something for everyone.
Wynand D. - 13th April 2017
staying in Parys, Vrystaat
Parys is pragtig. Ek gaan terug wees so gou as moontlik.
Annette B. - 13th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp en natuur. Maar bring jou eie kos en vleis. Die winkel op dorp is maar baie basies gestock!
Tilla E. - 13th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike atmosfeer, lekker eetplekke en oulike winkeltjies. Glad nie uitspattig duur vir 'n groot toerisme aantreklikheid nie. Een van die lekkerste en oulikste dorpies .
Derrick E. - 13th April 2017
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Genoeg winkels in omgewing.
Piet S. - 13th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Uiters mooi wêreld. Beveel dit aan vir enige natuurliefhebber. Regtig baie mooi.
Chris L. - 13th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi natuurskoon.
Hendré L. - 12th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp wat `n "kunsgevoel" het. Mooi winkeltjies en lekker eetplekke.
Rona D. - 11th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Was heerlik, daar kort net iets vir kinders onder 12 jaar om te doen. Klimrame of trampoliens op grasperk...of so iets!
Lorraine M. - 11th April 2017
staying in Westdene, Vrystaat
Baie veilig en gerieflik naby aan alles in Westdene.
Izak V. - 11th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi en skoon en baie plekke om te besoek.
Elna W. - 10th April 2017
staying in Heilbron, Vrystaat
Vriendelike dorp!
Fred K. - 10th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Geniet altyd die rustigheid van Clarens en sy mense.
Shannon M. - 10th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Mal oor Clarens. Soveel om te doen in hierdie klein dorpie.
Chris S. - 8th April 2017
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Ons het net 'n oornagplek gesoek so ongeveer halfpad tussen die Kaap en KwaZulu-Natal. Bloemfontein het in die doel beantwoord en Fichardt Park se ligging na aan die snelweg was ideaal. Ons het gekom, geslaap en voor sonsopkoms weer vertrek. Ons het geen benul wat in Fichardt Park aangaan nie. Dit lyk na 'n gemiddelde, netjiese woonbuurt, maar of daar iets is waarin toeriste sou kon belangstel sal ek beslis nie weet nie.
Wida D. - 8th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is vir my een van Suid Afrika se mooiste bestemmings.
Jacques S. - 8th April 2017
staying in Harrismith, Vrystaat
Dit is 'n baie lekker plekkie. Al probleem is die "potholes" is regtig baie.
Alida M. - 7th April 2017
staying in Trompsburg, Vrystaat
Goed geleë, net bietjie nader aan Bloem as jy van die see reis.
Rose P. - 7th April 2017
staying in Parys, Vrystaat
This is a vastly underrated jewel in the crown of SA tourism. Good value for money. Wonderful range of activities. The Vredefort Heritage Site has to be experienced and a visit to Ita at Paris Info will give you a great range of guides who can do that. There is no one better than Christo Botha with his treasures at Kopjeskraal Country Lodge. I love the Dog and Fig brewery's beers and I especially love that there were no dogs or figs but rather two cats and a lemon tree.
Pieter D. - 7th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker en rustig.
Willie M. - 7th April 2017
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is 'n moet om 'n draai in Lesotho te gaan maak.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za