Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm

"Indien jy van 'n stiller toeriste bestemming hou, besoek Clarens in die middel van die week. Daar is steeds genoeg eetplekke oop om elke ete by 'n ander een te geniet."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Beslis besienswaardig! I am in awe!"

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Pragtige plekkie sal dit vir almal aanbeveel."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Vir kunsmense, natuurmense, koffiemense en vele ander, is dié skat van 'n dorpie een van die lekkerste plekkies om by uit te kom."

Clarens, Vrystaat

Savoy

"Heerlike naweek wegbreekplek!"

Bethlehem, Vrystaat

Harmony and Melody Self-catering

"Pragtige plek. Hou van die omgewing."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Het daar gebly so 25 jaar gelede, maar dorp is nie meer dieselfde nie."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Goed geleë as tussenstasie. Ou Vrystaatse dorp met mooi karakter."

Bothaville, Vrystaat

Louvre Guesthouse

"Die paaie in en rondom Bothaville is baie swak gevul met slaggate."

Bloemfontein, Vrystaat

Home Sprint Home

"Baie groot en heerlike tydverdrywe om aan deel te neem."

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"Baie lief vir Bloem, net jammer alles gaan agteruit."

Ladybrand, Vrystaat

Little Rock

"Meeste strate kort dringend aandag om slaggate te herstel, dit blyk ’n groot probleem in die hele Oos Vrystaat te wees. Pragtige ou geboue wat in ’n sekere mate nog onderhou word, goed om te sien alles word nie net verniel nie. Strate was skoon en mense vriendelik."

Clarens, Vrystaat

Mystic Mountain Cottage

"Special little town - one of the most beautiful parts of nature in South Africa."

Bloemfontein, Vrystaat

Pebble Fountain Guesthouse

"Always our stop over point."

Clarens, Vrystaat

Views

"Beautiful place and surrounding areas with lots of activities possible. Golden Gate Highland National Park is only approximately 20 km away with a soon to open Dinosaur exhibition centre."

Bloemfontein, Vrystaat

Anri Guest House

"Ek is mal oor Bloemfontein. Ons hou gereeld vakansie in die Oos-Kaap en Bloemfontein is my gunsteling-oorslaapprovinsie. Ons het altyd in Gariep oornag, maar Bloemfontein is nou my keuse."

Ladybrand, Vrystaat

Top House

"Ladybrand is bietjie raserig en chaoties. "

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"A vibrant tourist and arty town with many quaint shops set amongst the mountains."

Vrystaat

De Oude Kraal Country Estate & Spa

"Goeie oornag om die pad Kaap toe korter te maak."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Ons was te kort daar om werklik alles te besigtig, maar daar is 'n paar geskiedkundige geboue wat ons op 'n later stadium sal besoek. Die omgewing en die natuur is baie mooi, tussen Tromspburg is die teerpad gangbaar maar tussen Philippolis en Colesberg moet bestuurders werklik met oop oë op die pad ry."

Clarens, Vrystaat

Die Blou Huis

"Mooi, maar effe duur winkels."

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Jul sal besprekings by klomp restaurante moet doen, so bespreek vroegtydig, maar gelukkig is daar ook 'n Spur wat werklik 'n voorbeeld is vir ander Spur's in die land."

Clocolan, Vrystaat

Ben Nevis Guestfarm

"Die dorpie self is baie baie agteruit - ek het in die negentig jare baie daar gekom en gewerk, maar since that is alles agteruit - tot die NG-kerk en hoërskool. Strate chaoties - net gate."

Clarens, Vrystaat

Amani Guest House

"It is a great destination if you make use of the variety of functions and venues available. We went for the hiking and it was awesome. There are extreme activities to enjoy for the wild at heart. Many social venues to experience. A small town experience with good options to keep you busy for a long weekend, or if you just want to get away from the rat race. A good, boring, quiet weekend."

Clarens, Vrystaat

De Lusthof Guest Farm

"Clarens en Golden Gate-omgewing is vir ons altyd 'n gerieflike naby genoeg vakansiekeuse enige tyd van die jaar. Lieflike restaurante en snuffelwinkels."

Blad
Blad 118 - Wys 3511 tot 3540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang