Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Ventersburg het rerig baie agteruitgegaan oor die jare en die plekke maak alles bitter vroeg 17h00 toe. Net Total en Steers bly laat oop. Dankie tog daarvoor anders sou ons moes ry na Hennenman of Welkom vir aandete. "
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
The Cottage @ Umpukane"Beautiful part of the Free State and well worth seeing."
"The surrounding farms are beautiful. Fouriesburg town is small and not a lot to see or do, but the area is beautiful."
"For me it is one of those places which one visits once or twice. I am not one for visiting stores. There are beautiful farms to stay on in the area which are quieter and much nicer for being in the outdoors and hiking."
"Ons het Sondagmiddag arriveer en meeste winkels was toe. Die resturante maak ook vroeg toe. Maandag was beperkte winkels oop. Wat ek wel sal aanbeveel is die Wellness spa!"
"Fouriesburg is 'n afgeleë dorp met een koffieshop wat nie eers 'n chicken mayo-sarmie kan maak nie. Sal nie weer terug wees nie."
"Very quiet town, a place to be if you want peace and quiet, the bird life may wake you up early."
"Dis jammer om die algemene verval in die voorheen mooi stad waar te neem."
"Die verskeidenheid winkels, die billike pryse, die ongelooflike vriendelikheid van almal met wie ons in aanraking gekom het was so 'n wonderlike ervaring."
"Bethlehem is ongelooflik! Lekker restaurante. Ons was net geskok oor die dorp se strate wat disintegreer. Maar dorp is skoon en mense vriendelik. Kan nie wag om weet te gaan nie!"
"Baie vriendelik en hulpvaardig met inligting oor hul omgewing van Clarens tot Ficksburg. Mooi sandsteengeboue en lekker eetplekkie."
"Just love Clarens and was surprised to find most stores open after the long shutdown."
"Raak bietjie dieselfde oor en oor. Was twee jaar gelede daar en die meeste goed is nog dieselfde."