Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
The Cottage @ Umpukane"Dis een van daai roetes waar jy wens die pad hou aan en aan. Natuur is beeldskoon."
"'n Mooi en veilige dorp waar mense kan stap. Geskiedkundige toere kan bespreek word by Trudie Venter - dit sal goed wees om mense daarvan te laat weet. Sy is besonder kundig oor die geskiedenis van die dorp en omgewing."
"Clarens is beslis prentjiemooi. Die dorpie is stil en daar is meer as genoeg eetplekke vir lekke kuiers. Golden Gate is so 20 km weg en is 'n moet om te gaan besoek."
"Die dorpie brei uit met interessante winkels. Negatief: rivier ruik na riool en parkering is 'n probleem oor naweke met voetgangers wat tussen voertuie deurvleg."
"Fouriesburg is baie klein, maar met alles wat ek glo jy kan nodig kry. Blykbaar is baie plekkies net naweke oop."
"Nie eintlik al gedink aan die Vrystaat as 'n toeristebestemming nie, maar as 'n mens hier by Waschbank kan oorbly, is dit beslis 'n opsie."
"Teleurgesteld in skoonheid en toestand van die dorp. Munisipale dienste ook nie op standaard, paaie lyk sleg."
"Was by Botaniese tuin wat beslis 'n belewenis was. Verskeidenheid inkopiesentrums."