Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel."
"Naby al die hoofroetes en besighede, baie sentraal geleë. Geskik vir persone wat voertuie wil laat diens, naby aan bande-besighede ook."
Eastern Free State Highlands, Free State
SANParks Highlands Mountain Retreat"Ryk aan geskiedenis met van die mooiste natuurlewe in ons land."
"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."
Eastern Free State Highlands, Free State
Nebo Mountain Lodge"Naby aan Lesotho - ons het Katsedam besoek. "
"Interessante, geskiedenisryke dorpie. Pragtige brug buite dorp. Die konsentrasiekamp-monument is hartroerend. Daar is interessante en vriendelike mense te vind in die Royal Hotel en in Die Ou Kar."
"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"
"Pragtige dorpie! Hoi polloi is 'n moet! Sal gou weer terugkeer! "
"Baie cute en lekker naby vir 'n nawekie weg. Ons het dit baie geniet. Oppi plaas se restaurant was wonderlik, veral vir kinders en hulle gasvryheid is onmeetbaar. Só lekker daar gekuier! "