Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."
"Interessante, geskiedenisryke dorpie. Pragtige brug buite dorp. Die konsentrasiekamp-monument is hartroerend. Daar is interessante en vriendelike mense te vind in die Royal Hotel en in Die Ou Kar."
"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"
"Pragtige dorpie! Hoi polloi is 'n moet! Sal gou weer terugkeer! "
"Baie cute en lekker naby vir 'n nawekie weg. Ons het dit baie geniet. Oppi plaas se restaurant was wonderlik, veral vir kinders en hulle gasvryheid is onmeetbaar. Só lekker daar gekuier! "
"Jammer vir die res van die dorpie wat maar agteruitgaan, maar Breë straat se winkels is almal lekker rondloopplekkies en almal doen baie moeite met hulle winkels en om dit mooi te maak."
"Pragtige winkels en great vibe, maar die dorpie self is baie vuil, munisipale ingryping sal baie aan die strate se skoonheid doen. "
"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"
"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."