Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Mooi omgewing. Naby Clarens, Golden Gate, Lesotho."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Die hoofstraat wat deur die dorp en dus ook die toerismemiddelpunt loop is bietjie lastig."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Die Harrismith Mountain Race word definitief aanbeveel."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"It's a great place, very friendly and quiet."

Senekal, Vrystaat

Senekal Self-Catering Accommodation

"Sal beslis weer hier tuisgaan."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Pragtige dorpie wat 'n besoek werd is."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Clarens is 'n interessante dorp met baie kuns items en lekker kos, in 'n veilige omgewing."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Tava Lingwe Game Lodge

"Rustige atmosfeer weg vanaf die stad se gejaag."

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"If you love art, this is the place to go."

Eureka, Vrystaat

De Witte Huis

"Ek was net vlugtig daar deur, maar ek dink dit is 'n rustige omgewing."

Parys, Vrystaat

À la Maison Boutique Guesthouse

"So baie om te sien en te doen in die omgewing, wens ons het meer tyd gehad!"

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Natuurskoon baie mooi."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige, skoon dorpie."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Wonderlik om te sien hoe die dorp vooruitgaan na ons vorige besoek twee jaar terug. Die mense is uitermatig vriendelik. Gaan beslis 'n meer gereelde bestemming op my lys wees."

Memel, Vrystaat

Grace Country Retreat

"Absolute rustigheid plaasatmosfeer om daar te ervaar. Naby aan die natuur en vriendelike mense wat daar bly."

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"Vreugde, liefde en rustigheid vir my siel. Mal oor die plek."

Vrede, Vrystaat

Gibson Place

"Like so many small town in the countryside, the town goes down hill with every year that passes. We did not feel comfortable to stop anywhere and decided to push on to Heidelberg instead."

Parys, Vrystaat

Hidden Grace

"Paaie vol gate. Hoofstraat baie raserig, veral as jy in restaurante sit."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Scenery, tranquility, calm. We love Clarens."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Great place in the mountains, has everything a visitor may require."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Small town and amazing, friendly people."

Universitas, Vrystaat

Chic Breeze Guesthouse

"Was vir my gerieflik naby alles waar ek wou wees."

Clarens, Vrystaat

Aspen Guest House

"Hou dit asb. so na aan die natuur as moontlik."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Dit was 'n heerlike, ontspannende ondervinding. Daar is baie oulike winkels en lekker eetplekke. Dit het 'n vakansie-atmosfeer. Ons sal dit vir mense sterk aanbeveel. Die mense is baie vriendelik, hulpvaardig en bereid om te help. Ons was nou met ons 48ste huweliksherdenking daar en gaan gereeld na Clarence."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Clarens is a hidden gem and must-see for nature-lovers! Unbelievable views of the mountain ranges and lovely little shops in town with tremendous variety. Will definitely be back!"

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Moenie die sonsondergang van die brug af misloop nie."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Alles is nabygeleë sonder om inbraak te maak op jou privaatheid."

Blad
Blad 185 - Wys 5521 tot 5550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang