Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.
"Die hotel in die dorp bied ongelooflike disse en is baie deftig. Dis net jammer dat die rommel orals gestrooi lê wanneer jy in Vrede aankom."
"Good location for Drakensberge. Nice city centre with all the shops you might need."
"So 'n geskiedkundige dorp met swak/geen aanwysings na die plekke wat dit die moeite werd maak om te besoek! Bethulie, jou talente is almal onder die maatemmer weggesteek!"
"Baie onderskatte vakansiebestemming en moeite werd om eerder oor te slaap as die lang pad Kaap toe in een dag te doen."
"Regte Vrystaatse dorpie. Moet net nie agterband op BMW motorfiets daar probeer herstel nie!"
"Al irritasie was dat alhoewel die winkels in die winkelsentrum hulle dienstye adverteer tot 21:00. Al die winkels in die sentrums is al gesluit was teen 18:00. "
"The area is functional and convenient for parents travelling to the nearby schools (Eunice Girls High and Grey College)."
"Vir 'n klein dorp is daar regtig waar so baie om hier te doen vir alle ouderdomme, groepe en families. Van oulike uiteetplekke en cafe's tot winkelkies, riviervlotvaart, oorde en soooveel meer. Perfek vir 'n rustige wegbruik."
"Make the detour to Bethulie: experience the peace, walk the longest bridge and make friends with Rosh and Josh and Einstein (the dogs). Loved it. Sumptuous bedding. Veggie meals can do with a bit of an update."
"The Golf Course is amazing and the Douglas and his team are world class. The best service I have ever had at a golf course, and I have played many, from the Lost City, Pecanwood, Pretoria, San La Meer, and Cape courses. Please let them know, that what they do is appreciated."
"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."
"As jy een keer Parys besoek het, is dit genoeg. Ons was 6 jaar laas daar en dit is maar dieselfde. Niks het regtig verander nie. Dieselfde tipe winkels met dieselfde tipe voorraad. Tot die strate is steeds vol gate. Net een besoek aan Parys is genoeg."
"Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan."