Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan."
"Great area as a pass through town to stop and view some of Welkom, but is similar to many small towns. "
"Vitos Restaurant was wonderlik. Die kos was baie lekker en die diens uitstekend. Die pryse vir die kos was regtig die moeite werd! Ons het beslis nie honger gely nie."
"Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou."
"If you looking for some peace and quiet, Ventersburg is the place. Be sure to do the local park run on the Saturday and look out for the Treasure Hunt planned for Easter 2019."
"Clarens is so klein stukke paradys in ons land. Dit moet op ieder en elk se emmerskoplys wees om Clarens te besoek!"
"Die dorpie is definitief die moeite werd om te besoek! 'n Groot verskeidenheid koffiewinkels, restaurante en pragtige winkeltjies."
"Ons sal beslis Clarens weer besoek, ek sal nooit Cottage Pie aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie!"
"Gorgeous. Great vibe. If you want to breathe deeply and really escape, this is a great place."