Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Gypsy Guest House Clarens

"Beautiful and calming!"

Rosendal, Vrystaat

Witteberg Cabin

"Al negatiewe aspek is die feit dat die Vrystaat se regering geen moeite doen om die paaie in stand te hou nie en dus is die reis na Rosendal per geleentheid baie stadig."

Vrystaat

Fraaiuitsig Guest Farm

"We will be back!"

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Ou geskiedkundige dorp met vriendelike mense."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Busy town. Beautiful drive from Krugersdorp."

Bethlehem, Vrystaat

Favour House

"Lekker mall. Clarens is lekker!"

Vrystaat

Out of Africa on Vaal

"Ons verkose bestemming in Suid Afrika! Lieflike ongerepte natuur."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Beautiful clean and pretty little town."

Clarens, Vrystaat

Domaine Sérénité

"Great destination with many activities - should suit most."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"'n Absolute juweel, met baie om te doen of net rustig te wees."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Altyd 'n lekker wegbreek. Dorp se infrastruktuur word onderhou. Winkels sukkel steeds na Covid met afname in toeriste, maar is steeds mooi en die moeite werd. Die omgewing lyk goed. Golden Gate was die besonders mooi na goeie reën. Baie beperkte inkopies vir selfsorg, gaan voorbereid en geniet Vrystaatse gasvryheid in die baie mooi area."

Bloemfontein, Vrystaat

The Homestead

"It's a good city to stop over in on your travels elsewhere."

Clarens, Vrystaat

The Dock

"Absolutely wonderful place to unwind and relax."

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Definitief die moeite werd om te besoek vir mense wat in Pretoria/Johannesburg woon en uit die stad wil wegbreek en nie ver wil ry nie."

Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage

"Oulike juweel in die Vrystaat."

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"Bloemfontein is 'n groot stad en 'n mens het tyd nodig om ondersoek in te stel na besieningswaardighede."

Clarens, Vrystaat

Clifton Plaas Huis

"Lekker staproetes in Clarens."

Clarens, Vrystaat

Piccolo Nido

"Beautiful scenic views, enjoyed the little quaint town."

Bloemfontein, Vrystaat

Olive Hill Country Lodge

"Bloemfontein’s biggest problem is the infrastructure degradation and poor municipal services. There is sewage in the roads and potholes."

Clarens, Vrystaat

Amber Selfsorg

"Very busy little town."

Clarens, Vrystaat

Birch Cottage

"So baie om te doen in so min tyd. Ons was daar vir 5 dae en het nogsteeds nie by alles uitgekom nie. Sien julle weer."

Bloemfontein, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Bloemfontein as stad gaan vinnig agteruit."

Vrystaat

Out of Africa on Vaal

"Geen bykomende kommentaar oor die Vrystaat."

Memel, Vrystaat

Memel Hotel

"Memel is 'n rustige dorp wat in in 'n pragige plattelandse omgewing geleë is."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang