Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Clarens, Free State

Rooiland

"Ideale vakansie. Mooi omgewing en heerlike weer. Baie om te doen en te besigtig. Mooi winkeltjies."

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Misdaad vier hooggety in die dorp en volgens die inwoners word motordiefstal en inbraaksake nie eers meer ondersoek nie aangesien die polisie daaraan meedoen en die misdadigers beskerm. Misdaad is ongelukkig meer skadelik as staatskaping aangesien misdaad die instrument is waarmee ekonomiese kaping uitgevoer word en dit is veel meer brutaal met langdurige gevolge wat bitter moeilik omgekeer word. Die hoeveelheid bouvalle, die swak toestand van al die strate, infrastruktuur oor die algemeen is kommerwekkende indikators en besighede word onteenseglik negatief geraak."

Fouriesburg, Free State

Rustica Accommodation

"No petrol station in Fouriesburg, had to travel to Clarens."

Bethlehem, Free State

Die Dorpsmeerkat

"Vrystaat se potholes bly maar besonders."

Kroonstad, Free State

Berry Lane Gastehuis

"Potholes not being repaired and some robots not working. "

Smithfield, Free State

Jasmine Cottages

"Stil plek wat lekker is vir oornag as mens van Oos Londen en PE terugkom Gauteng toe."

Smithfield, Free State

Black Cottage

"Very historical was good to meet up with locals who are very hospitable."

Clarens, Free State

Larola 37

"'n Lekker toeristedorp."

Bloemfontein, Free State

Windmill Guest House Bloemfontein

"Dis 'n goeie halfweg stop tussen Kaapstad en Pretoria."

Welkom, Free State

La Cruize Guest House

"Groter en minder lelik as wat ek verwag het."

Bloemfontein, Free State

EdelRose

"Ek het slegs deurgereis op pad huistoe, maar wat ek van die stad self gesien het in die kort tydjie wat ek daar gery het is betreurenswaardig oor hoe vuil en sleg dit daar lyk. Paaie vol gate. Dit is ongelukkig die plaaslike regering se skuld en nie Bloemfontein se inwoners nie."

Bloemfontein, Free State

Tula 159

"Lieflike plek. Die mense is vriendelik en hulpvaardig."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Clarens is altyd 'n goeie wegbreek."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Baie lief vir Bloemfontein."

Bloemfontein, Free State

Die Moerbeiboom

"Bloemfontein is vuil. Daar was vreeslik baie rommel wat rondgelê het in die strate, parke ens. Daar was riool wat in die strate afgeloop het."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"Dorpie met ongelooflik baie potensiaal. Greyton van die Vrystaat-Karoo. Baie geskiedenis en pragtige ou huise."

Oranjeville, Free State

Die Vette Vis

"Klein intieme vakansiedorpie, mense is baie vriendelik en behulpsaam, besoek gerus Route 73 vir heerlike kos en 'n lekker yskoue bier met goeie geselskap!"

Clarens, Free State

Views

"One visit is not enough."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige klein dorpie tussen die berge. Ons was loopafstand van die winkels en restaurante. Vriendelike inwoners."

Clarens, Free State

4 Paddocks

"Clarens is so amper 'n bietjie van Europa hier op almal se voorstoep."

Bloemfontein, Free State

Gloriam @ Dan Pienaar

"Lots of things to do depending on where you are coming from."

Rosendal, Free State

Die Withuis

"Rosendal is 'n pragtige dorpie met lekker restaurante."

Clarens, Free State

Old Mill Drift Guest Farm

"Fantastiese wegbreekpunt."

Springfontein, Free State

Springfontein Guest House

"We will definitely stay there again and will recommend it to other travellers. "

Bloemfontein, Free State

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Ai, die slaggate op pad nadat ons van die hoofpad afgedraai het."

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Spandeer genoeg tyd hier, 1 dag is te min."

Clarens, Free State

Groenhoek Guest Farms

"A must-visit for any couple."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers