Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.
"Die museum en ander interessante plekke was toe en nie beskikbaar vir besigtiging nie."
"Love the quaintness of Clarens. The art gallaries and deli's are to die for."
"Altyd lekker om in die pragtige dorpie te kan kuier met al die interessante winkeltjies en heerlike restaurante, en 'n klipgooi van die Golden Gate Nasionale Park wat altyd 'n besoek werd is."
"A sleepy, small town with nice restaurants and shops. Shoutout to Jenlee's for a lovely breakfast."
"Love Fouriesburg. Did a stunning hike up the mountain and through sandstone caves and water tunnels. Nice restaurants in town."
"Pragtige ou geboue - veral die standbeeld van Sarel Cilliers is baie indrukwekkend. Ongelukkig is daar heelwat slaggate."
"Fouriesburg is 'n pragtige omgewing, maar daar is nie regtig 'n winkel waar 'm mens die nodige kan aanskaf nie. Ons het gevlieg tot in Bloenfontein en met 'n gehuurde moter gery en kon nie iets te ete saamneem nie. Daar was restaurante en toeristewinkels, maar net klein kafees waar jy nie regtig kos kon koop nie. Die pad is net 'n nagmerrie met al die slaggate - ons is nie daaraan gewoond in die Kaap nie. Dit doen afbreek aan die besoek en 'n mens kan nie die omgewing geniet as jy die heeltyd vir slaggate moet uitkyk nie. "
"Ek het nie eers geweet die dorpie bestaan nie, maar ek gaan beslis terug."
"Great and comfortable accommodation with easy location that works great for all your needed stops in Bloemfontein."
"Clarens was net wat ons nodig gehad het. Ons het die berge en natuur bewonder. Winkels ook lekker om te besoek"
"Nie goed genoeg bemark op die internet nie, sover ek kon agterkom nie. Ek sou graag meer wou weet."
"Ons bly graag in Bloemfontein oor. Halfpad tussen Johannesburg en waar ons bly. Geniet ook inkopiesentrums veral Mimosa Mall."