Geverifieerde Resensie
Vrystaat
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vrystaat bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7732 resensies.
"Clarens used to be a really lovely place to visit. Unfortunately for me, as a South African, I found it to be very overpriced. I still really enjoyed the weekend, but after one morning of browsing the shops, we never went back. However, we went to one of your local restaurants, the German one, Roter Hahn, it was stunning, great food, a brilliant menu and realistically priced."
"Baie amazing omgewing omring met die mooiste berge, bome en vars lig. Die winkeltjies en eetplekke is awesome mense is vriendelik en behulpsaam. Mooiste kunsgalery en die rose ooral so mooi. Oo jitte, amper vergeet ek die Clarens Bakkery se brood en custard pastries is amazing. The Courtyard Cafe, Bakkery se brownies is "to die for""
"Het nie veel kennis van die Vrystaat-toeristebestemminge nie. Gaan 'n punt maak daarvan om dit meer te "explore"."
"Pragtige dorpie, slegs 'n uur se rit buite Johannesburg op die oewers van die Vaalrivier."
"People were friendly and a weekend doesn't do it justice so will definitely go back soon. It's a beautiful town with the most interesting shops and restaurants. Candyman is a Fudge Paradise as well as Sweets from Heaven."
"As mens van Pretoria af ry, moet jy die pad verby Warden en verby Bethlehem ry. Die Reitz pad is meer as 'n nagmerrie en ek dink eienaars van gaste-akkommodasie in Clarens behoort hul voornemende gaste daarteen te waarsku, dit sal baie ongerief en vervoerprobleme uitskakel. Die dorpie is baie stil ná 16:00 weeksdae a.g.v. min toeriste maar oor naweke is dit so besig soos 'n byenes. Die dorp is skoon en pragtig groen, maar van die paaie is in 'n patetiese toestand; selfs dié om die vierkant in die kern van die dorp kon 5 jaar gelede gedoen het met 'n totale oordoen."
"Pragtige omgewing en 'n mooi dorp, maar te veel "Chinees" en te min "Vervaardig in RSA"."
"Interesting little town off the beaten track, worth a short visit if you are interested in history and/or enjoy browsing in quaint shops."
"Die pad tussen Clarens en Zastron is die slegste pad wat ek nog ooit gery het met al die slaggate. Ons het motors langs die pad gesien met pap wiele a.g.v. slaggate. Sal volgende keer eerder Bloemfontein oor ry. Die dorp (en omliggende drop) se state is ook in 'n baie swak toestand."
"Die stad kom oor die algemeen baie vuil voor. Strate en sypaadjies lyk sleg. "
"Dis die dorp waar ons wortels is. Alles het baie verander. Is bly om te sien daar is nuwe ontwikkelinge. As dit in toeristebestemming kan ontwikkel sal dit vir ons wonderlik wees. Op hierdie stadium is dit egter nog nie daar nie."
"Baie pragtig, omdat ons van die kus is, is Clarens beslis 'n belewenis. Klein dorpie met baie om te doen en te sien. Sal definitief weer teruggaan."
"Was wonderlik om vroegoggend te hardloop deur die strate voor al die ander mense die plek oorneem."