Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Heelwaarskynlik net 'n oorslaapgeleentheid."

Fouriesburg, Free State

Meiringskloof Nature Park

"Clarens se minder aantreklike boetie, maar ons het die area vreeslik geniet."

Harrismith, Free State

Mountainview Inn

"Sal vir seker weer hier kom oorbly."

Bloemfontein, Free State

Deane Cottage

"Bloemfontein is my geboortestad, mis hom, maar infrastruktuur gaan agteruit. "

Memel, Free State

Memel Hotel

"Memel is die moeite werd om te besoek. Jy kan in die straat stap, het veilig gevoel. Baie mooi plattelandse dorp."

Parys, Free State

Green Door Guest Cottage - Noorder Street

"Parys bied voedsel vir die siel. Daar is soveel mooi plekkies en winkels om te besigtig. Die grootste verrassing was Art Lovers! Alhoewel dit 'n vyfster gastehuis en restaurant is is hulle restaurant-disse baie bekostigbaar. Alles word met finesse en afronding aangebied. O's, Hoi Polloi en Lekker Bistro is ook aan te beveel."

Clarens, Free State

Royal Coachman Lodge

"Fantastiese naweekwegbreek. Die dorpie fokus op toerisme en het 'n sterk gemeenskapsgevoel. Lekker restaurante en pragtige uitsigte. Beplan egter langer reistyd na jou bestemming om rustig te reis, vir 'n veilige reis. Paaie het vreeslik baie slaggate op pad, maar is begaanbaar op 'n stadiger spoed."

Parys, Free State

River Rock Lodge

"'n Stil, rustige dorpie met baie winkeltjies om te besoek en oulike koffiewinkels en restaurante."

Rosendal, Free State

Witteberg Cabin

"Rosendal het my verwagtinge oortref! Ek reël reeds my volgende besoek. Ons het so welkom gevoel daar. Baie lekker geëet by elke plek, en nog lekkerder saam met die plaaslike mense gekuier en geleer. Die restaurante daar sal maklik 'n groter dorp s'n ore aansit."

Senekal, Free State

Senekal Self-Catering Accommodation

"Was daar vir opleiding. Sal nie van toerisme kan praat nie. Was voorheen daar, maar moet erken, weet nie juis van interessante plekke nie."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Bloemfontein is 'n goeie bestemming, maar daar is plekke soos die middestad wat liewers vermy moet word, want dit is verwaarloos en infrastruktuur word nie in stand gehou nie. Voorstede is baie netjies en die pad se uitleg is maklik."

Bethlehem, Free State

Bee Our Guest

"Hierdie dorp se ideale ligging, naby Clarens en ander klein meer besige dorpies, maak dit ideaal. Wens net die stadsraad wil die dorp se paaie opgradeer. Slaggate is verskriklik!"

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Love Clarens. A warm and friendly town."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Altyd lekker om in Bloemfontein te kuier!"

Bloemfontein, Free State

No 7 GA Watermeyer

"Sentraal in Suid-Afrika. Dis elkeen se toeristetuiste."

Clarens, Free State

Morgenzon

"A lovely place to visit. Loved all the shops and restaurants. Well-defined hiking trails. Something special for all. Well worth a visit."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Pragtige plek!"

Bloemfontein, Free State

Boa Vida Guesthouse

"Wonderful people and love the nature and sunflowers."

Jacobsdal, Free State

Du'Villa B&B

"Mense is vriendelik, strate is baie skoon, maar jou tipiese kleindorpie."

Smithfield, Free State

Migdal Oz aka Rufpatch

"As 'n halfpadhuis tussen Johannesburg en die Oos-Kaapse kus is Smithfield ideaal."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Mooi strate sonder potholes."

Clarens, Free State

Ashaanas

"Lekker plekkie."

Parys, Free State

Dam 'n Devine

"Lekker bestemming vir 'n naweekkuier."

Bloemfontein, Free State

Amity Guesthouse

"Baie gerieflike oorslaapbestemming. Gastehuis was naby winkels en N1."

Free State

Mount Everest Guest Farm

"Lovely part of South Africa!"

Bloemfontein, Free State

Lekker Rus

"Stad het baie agteruit gegaan die laaste klompie jare. Strate vol "potholes" en baie vuil."

Bloemfontein, Free State

Isabella's Accommodation

"Drie sterre is al klaar bietjie te veel. Die stad kom meer vervalle voor as ander groot stede, alhoewel ek moet sê dit het beter voorgekom as met ons vorige besoek."

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"Bloem beskik oor baie goeie restaurante/sportstadions ens."

Bloemfontein, Free State

No 7 GA Watermeyer

"Ek hou baie van Bloemfontein. Die middestad is net bietjie verwaarloos, maar so is alle middestede van die land."

Page
Page 24 - Showing 691 to 720
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers