Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"I visited Clarens 10 years ago and the only disappointment this time was the lack of locally made produce and arts and crafts, etc. There are a lot more shops all selling the same stuff which is a big shame. The people are still very friendly and the restaurants excellent."
"Clarens is regtig 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek naweek of selfs 'n langnaweek. Almal is baie vriendelik daar en die eetplekke se kos uit die boeke uit en baie lekker kuier plekke vir die jonger geslag. En dan is die Golden Gate ook daar naby vir die mense wat hou van die natuur en wild."
"As gevolg van studente behuising in die omgewing is dit baie raserig soms en sal aanbeveel dat hul met studente huise ooreenkomste aangaan om orde te probeer hou oor naweke."
"The town has a lot to offer with many curio shops, restaurants and bars. Clarens Brewery is a definite must. We went to Clementines for dinner which was superb. Best lamb shank I've ever had!"
"Clarens is lekker. Goeie bier en kosse. Dis net bietjie klein en het dit in 2 dae deurgeloop."
"The shops with their rural approach encourage you to view the shop goodies."
"Ek geniet die stilte, die berge, die natuurskoon. Die dorpie het ongelukkig nie meer ordentlike winkels nie en ook nie 'n bank nie, maar die slaghuise is puik!"
"Fouriesburg is a one horse town, not much to see. There is a Caltex and convenience store that has all the basics."
"Clarens is 'n lieflike dorpie en maak dit moeilik vir mens om huis toe te kom, want mens sal veel eerder langer daar wil vertoef, en die mense is vriendelik verby, ek sal enige tyd weer 'n draai daar maak "
"Bethulie is 'n outentieke Karoodorpie vol sjarme en vriendelike mense. Sit dit op jou plattelandse emmerskop-lysie!"
"Die dorp is skoon en redelik stil. Ons was te kort daar om baie van die omgewing te kon sien."
"Ek is mal oor Parys. Sal graag permanent daar wil gaan woon. Skoon, netjiese dorpie wat nou vreeslik vinnig uitbrei. "