Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"Die dorp moet skoner en opgegradeer word. Ek kom van Mosselbaai en hier is dinge nog op standaard."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Ons geniet Clarens enige seisoen van die jaar."

Clarens, Vrystaat

Neethlings Place

"Baie mooi en lekker kuierdorp."

Langenhovenpark, Vrystaat

Amity Guesthouse

"Is goed geleë en naby die nodige winkels. "

Langenhovenpark, Vrystaat

Amity Guesthouse

"Die area is baie netjies."

Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm

"Baie mooi en skoon."

Fichardt Park, Vrystaat

Sola Gratia

"Baie sentraal geleë. Gevestigde en netjiese ouer woonbuurt."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Pragtige juweel aan die voet van die berg. Vriendlik en behulpsame mense."

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Dit was ons eerste besoek aan Bethulie en ons het nie van die boogbrug oor die Oranjerivier geweet nie. Ook nie van die Kampkerkhof waar baie ouers en klein kindertjies in die konsentrasiekampe vir volk en vaderland gesterf het nie. Dit was wonderlik om dit te besoek. Ons moes egter soek vir aanwysings en moes vir iemand in die dorp die aanwysings vra."

Clarens, Vrystaat

Clarens Valley Lodge

"Almal moet Clarens besoek, dis beslis die moeite werd. Dit is baie naby Lesotho en 'n mens kan vir die dag deurry Afriski toe. Clarens self het soveel om aan te bied vir die mense wat daar wil huiskoop. Soveel plekkies waar 'n mens kan eet en heerlike "craft"-bier, "ciders" en sappe geniet."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Die perfekte plek om in gemak te gaan rus."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Dis 'n belewenis."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Baie eet- en drinkplekke met houtvuur binne vir hitte."

Clarens, Vrystaat

Highland Quarters

"Pragtige dorpie. "

Fouriesburg, Vrystaat

Arpa Guest and Trout Farm

"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense, van die winkeltjies is net rerig "overpriced" met hulle produkte."

Universitas, Vrystaat

Edaneg

"Groot plek en alles mooi uiteengesit om plekke vinnig te vind en sekuriteit baie behulpsaam daar."

Reitz, Vrystaat

BassFeather Country Lodge

"Almal baie vriendelik en baie skoon dorp!"

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Clarens is ideal net omdat dit tussen die mooiste berge is en so stil. Die dorpie self is baie duur en ons het net 2 ure daar spandeer. Net die kuns gaan waardeer. Clarens self bied nie veel vir 'n gesinsvakansie nie."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Ons was baie verras met die vriendelikheid in die stad. Daar is ook baie geskiedkundige plekke om te besoek."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Mens voel net lus om terug te sit en te kuier. Ek was al baie daar en sal verseker teruggaan!"

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"Vir die reisiger wat kuns waardeer en daarvan hou om uit te eet. Vir die wat van avontuur hou en die buitelewe waardeer is daar ook geleenthede. "

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Eet by die Kombuis Pub op die hoek! Fantasties."

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Baie oulike en "quaint" dorpie met die heerlikste hoekies en eetplekke. Oorvloed kuns en karakter."

Clarens, Vrystaat

Mooigezicht

"Dit is 'n pragtige dorp met baie om te doen, veral as jy 'n kunsliefhebber is. Die berge is ongelooflik. "

Blad
Blad 219 - Wys 6541 tot 6570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang