Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7864 resensies.

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Clarens is expensive, and unfortunately overrated. I would appreciate more things to do, not just shopping, and the occasional extreme sport."

Rosendal, Vrystaat

Witteberg Cabin

"Small town with limited activities, do not expect to have a quick run in town, you will only find famous paintings, two restaurants and two small stores. You will fall in love with the view and townspeople, the great news is that all the public places are dog friendly."

Bloemfontein, Vrystaat

Park Living Guesthouse

"Ons geniet dit om in Bloemfontein te kuier. Heerlike plattelandse gevoel, maar met alles wat jy nodig het."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Sal altyd lief bly vir Clarens."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"We enjoyed walking around the town and in and out of the antique shops. Good variety of restaurants and things to do."

Bultfontein, Vrystaat

Mielieblaar & Koringaar

"Very beautiful farming town."

Vrystaat

Amanzi Game Reserve

"Great, but the road is quite a battle with a small car, otherwise the place is wonderful."

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"Dit is vir my sleg dat die mense van die dorp nie die papiere optel nie. Die dorp is vuil, daar is genoeg kinders om die gemors op te tel. En as elke eienaar van sy huisie net sy deel skoonhou, is die hoofstraat skoon."

Bethlehem, Vrystaat

Vredelus

"Skoner en minder slaggate as meeste van die ander dorpe waardeur ons gery het."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Beautiful setting, but the roads in the town need some serious rehabilitation."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Baie oulike antieke winkels en heerlike gesellige koffiewinkels en lekker etes."

Bethlehem, Vrystaat

Die Dorpsmeerkat

"Eish - die paaie, maar die vriendelike mense maak op daarvoor!"

Clarens, Vrystaat

Royal Coachman Lodge

"Clarens has nice places to eat and shop. It's clean and tidy."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Clarens is 'n pragtige dorpie. Ons het op een dag vir 5 ure deur die dorpie geloop, al die winkeltjies besoek, en baie lekker geëet. Een ding wat ek sou sê, moenie voorkeur gee vir prys van kos nie. Die lekkerste etes wat ons gehad het, was ook die goedkoopste etes gewees. Die beste deel van Clarens is die uitsig wat letterlik 360 grade om die dorpie asemrowend is."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Daar is algemene agteruitgang in die stad."

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Loadshedding, slaggate in paaie is nogal geneig om 'n demper te plaas op wat ons eintlik be-oog om te geniet. Aanwysingsborde na spesiale plekke ontbreek ook."

Heilbron, Vrystaat

96 On Bree Guesthouse

"Klein dorpie wat altyd pragtig was, maar nou vuil en verwaarloos."

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Parys is 'n klein paradys."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Clarens is 'n mooi dorp, maar restaurante was te duur en daar is net 'n handjievol om te sien en te doen."

Parys, Vrystaat

Cottage @ 49

"Ek wens ons het meer tyd gehad om al die winkeltjies te besoek het. Ons het gegaan en White River Rafting gaan doen op die Vaalrivier. Dit was amazing."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Ons sal beslis weer gaan kuier."

Parys, Vrystaat

Mistique Waters

"Kan seker nie oor Parys kla as sekere dele van die land in net so 'n chaos is nie. Bly ons gunstelingbestemming in die Vrystaat."

Clarens, Vrystaat

Views

"Swak paaie in woonbuurt."

Bloemfontein, Vrystaat

Swan-lake

"Bloemfontein bly een van my gunsteling plekke!"

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Baie oulike dorpie met die mooiste natuurskoon."

Smithfield, Vrystaat

Black Cottage

"Ek dink dit is 'n ideale oorslaapplekkie op pad na die Ooskus."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang