Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Clarens is 'n plekkie wat mens net moet beleef. Daar is soveel kunsgallerye en klein winkeltjies dat mens 2 tot 3 dae nodig het om alles te sien. Golden Gate naby Clarens is asemrowend mooi en 'n reis deur die Vrystaat met die rustigheid van sonneblomlande, mielielande, beeste wat rustig wei en windpompe maak die prentjiemooi plek 'n lafenis vir die siel. Net die regte medisyne vir enige iemand wat moeg word vir die lewe in die stad, en 'n bonus dat die net 3,5 ure van Johannesburg af is. "

Clarens, Vrystaat

278 on Main

"Clarens is lovely and clean and such a safe town, and so much to do and see. Best restaurants with such great variety to choose from. "

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Pragtige dorpie, sal beslis weer gaan."

Ladybrand, Vrystaat

Cranberry Cottage

"Behalwe vir die slaggate in die pad is dit 'n baie mooi dorpie met mooi ou huise."

Bloemfontein, Vrystaat

Marrakech Guest House

"Net baie warm in Bloemfontein."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Pragtige landskapsdorpie!"

Fichardt Park, Vrystaat

21 On Coetzee

"Baie mooi area en baie naby aan die snelweg en winkelsentrum."

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"Uitstekende ligging vir oornagverblyf om mens se vakansie te begin."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Selfoon- en internetontvangs is baie swak. "

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Pragtige deel van die land."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Baie oulike dorpie."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Clarens is 'n baie rustige dorpie, lekker om rond te loop, kuns is fantasties. Mense is vriendelik."

Bethlehem, Vrystaat

Petronella Guest House

"Ons was mal oor die plek, sal enige dag weer kom. Hopelik sal ons langer kan bly."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Pragtige klein dorpie met die mooiste goedjies om te koop! "

Clarens, Vrystaat

Larola Terraces

"Dit is 'n heerlike kuierplek."

Clarens, Vrystaat

The Clarens Country House

"Clarens is uniek en veral gedurende die week nie te besig nie. Daar is lekker eetplekke en baie om te besigtig en te doen in die omgewing. Naweke is dit te besig."

Fichardt Park, Vrystaat

Pebble Fountain Guesthouse

"Lekker naby die atletiek- en rugbystadion en die middestad."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"As far as Clarens goes we love it. My adult children are ready to give up Jozi for a home in Clarens. The surrounding area has much to offer in the way of sightseeing, hikes and other towns to see. Absolutely beautiful."

Heuwelsig, Vrystaat

Amandia Guest Rooms

"Baie netjies en maklik om van die N8 af te bereik."

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Ons gaan elke jaar Clarens toe vir die bierfees en geniet altyd die atmosfeer in hierdie prentjiemooi plek!"

Fouriesburg, Vrystaat

Arpa Guest Farm

"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Lekker restaurante."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Ons kuier al die afgelope 17 jaar in Clarens op 'n gereelde basis en sal aanhou om in die toekoms daar te gaan kuier en ontspan."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Ken Clarens goed, heerlike omgewing, ons hou van die berge."

Universitas, Vrystaat

Ceelee's Place

"Baie besienswaardighede en pragtige omgewing. "

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Baie goeie naweek bestemming."

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Perfekte plek as jy nie ver wil ry nie."

Blad
Blad 246 - Wys 7351 tot 7380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang