Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.
"Clarens is a great place to unwind. Fantastic for simple hikes as well as longer excursions - great little foodie spots and shopping in the town square. Laid back and breathtaking scenery. Simple, stunning."
"Harrismith is one of the most beautiful parts of the journey to KZN. We always make a point of stopping at the Wimpy for a meal and the little church on our way home for a visit and a cup of tea and scones. "
"The people in Harrismith is friendly and helpful, the roads are not friendly, you need to drive with a bakkie or SUV."
"Ek is mal oor Clarens! Die dorpie het pragtige staproetes en het 'n unieke gevoel!"
"Bloemfontein beskik oor baie goeie teaters. Dit is veral heerlik om te besoek wanneer daar 'n fees aangebied word."
"Ek was regtig teleurgesteld in die mate waartoe die sentrale sakekern van Bloemfontein verval het! "
"My grootwordstad. Is daar gebore. Beïndruk met die Bayswater-sentrum. Het al ons inkopies daar gedoen. Bloemfontein as stad het baie agteruit gegaan. Hartseer om te sien. Het 2 jaar terug Vrouemonument besoek. Museum indrukwekkend."
"Lekker area om net stil te raak na 'n dag se inkopies. Daar is te veel om van te kies."
"It is truly a beautiful town, a bit unconventional in that quite a few roads are gravel, but it lends to the beauty, the hikes are very pleasant and definitely worth it. Quality restaurants and shops. Friendly people. An amazing experience."
"Ideale oornagveblyf tussen Kaap en Gauteng. Maak tweede dag se ry terug Gauteng bietjie korter."
"Toegangspaaie vol slaggate. Behulpsame skoonmaker het die Kerk vir ons oopgesluit, was baie interressant."
"Perfekte wegbreek van die huis waar jy jou kop kan skoonmaak. Lekker eet en almal is vriendelik. Jy voel so tuis want dis so veilig."
"'n Pragtige, bekoorlike klein dorpie tussen niks en nêrens. Definitief 'n plekkie om te besoek."