Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.
"'n Pragtige, geskiedkundige dorpie vol warm mense. Die dorpie is goed versorg en dit is netjies. Die historiese huisies en kerk is 'n moet om te beleef. Ek is so bly daar is begin om Philippolis weer op te bou. Vrystaatregering moet net die pad na die dorpie opknap."
"It is unfortunate that the road to Philippolis is not maintained and full of potholes, because the town is a good location for travellers looking for overnight accommodation."
"Ons was kersdag daardeur, so amper als was toe. Eetplek gesoek, maar niks gekry die oggend nie. Mooi dorp."
"Ons het nie kans gekry om by die oulike winkels en restaurant 'n draai te maak nie, maar sou dit regtig graag nog wou doen."
"Pragtige, ou plattelandse dorpie met lieflike winkeltjies en heerlike restaurante."
"Soos elke ander klein plattelandse dorpie in Suid-Afrika sukkel Philippolis met diensverskaffing, maar dit skrik nie dié klompie hardwerkende, vriendelike mense af om hulle dorpie sélf te onderhou nie. Welgedaan."
"I'm giving it a 4/5 because of the poorly maintained roads, be very cautious when driving from Johannesburg. There are major potholes en route and not many petrol stops. Overall, stunning views."
"'n Rustige plattelandse dorpie met die mooiste natuurskoon. Skoon en netjies. Baie aktiwiteite vir oud en jonk."
"Bethulie is 'n mooi geskiedkundige plek en met baie vriendelike mense. Ons het by van die inwoners gehoor dat hulle saam met die munisipaliteit werk om die paaie en dorp op te knap."
"Eerste keer in Clarens. Baie mooi dorpie met pragtige berge, maar soek nog na 'n wow-faktor. Vele winkels, restaurante en staproetes. Was ook by Golden Gate, maar weet nie of ons sommer gou weer sal terugkeer nie. Dink ander plekke in Suid-Afrika bied meer."
"Die dorp self het baie agteruit gegaan, maar dit is 'n baie lekker oorslaapplek as mens na Durban reis."
"Stil, rustig, veilig en goed geleë vir oorslaap. Daar was selfs 'n oulike restaurant oop op 'n vakansiedag."
"The roads going there are totally terrible and littered with potholes. In the town itself, some streets do not have tar anymore. A couple of streets were only accessible if you drove a 4x4. Who's to blame?"
"Philippolis sal 'n baie oulike dorpie wees om te besoek net jammer die regering kan nie na die paaie kyk nie."
"We absolutely love the small-town vibe and the little shops on the main road. My favorite is the sweet shop. There is so much to do. Real Adventures offers quad biking, river rafting, paintball and so much more. A 30-minute drive takes you to Emerald Casino and Resort where there is a variety of activities. Pont De Val is 15 from Prarys, where you can enjoy the tranquility of the Vaal River and some delicious wine. Vredefort Drome is also 20 min from Parys. Parys is really an amazing little town."
"Fantastiese plek, en voorwaar die moeite werd. Pad na en van Clarens nie so lekker nie, maar as jy eers daar is kan jy enige plek heen loop."
"Clarens is 'n wonderlike plekkie en vir seker 'n deel van die land wat mens moet sien. Dit is ongelukkig jammer dat al die paaie vanaf Clarens, behalwe die Betlehempad, bykans onbegaanbaar is. Dit maak dit al moeiliker om weer daardie kant toe te wil ry. Paaie is uiters swak, maar as jy loop, is dit 'n goeie ervaring."
"Since we lived in Bloem during the eighties, the ANC let this city plummet. Fortunately, Edaneg provides an island away from the chaos."
"Ou dorp. Strate is vervalle en plek-plek grondpad tussen teer. Min toeriste-attraksies. Museum is konstant gesluit. Geen toeriste-inligting om meer oor gedenkwaardighede of brug te leer nie. Die Royal Hotel met sy baie boeke is beslis 'n toeriste-attraksie."