Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Naweek was te kort!"

Bloemfontein, Vrystaat

Tsessebe Guesthouse

"Bloemfontein het die afgelope paar jaar regtig agteruit gegaan."

Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor

"Rosendal is 'n pragtige dorpie. Die pad tussen Senekal en Rosendal is wel bitter swak."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Word net beter. Was laas Januarie 2020 daar. Daar is nou baie nuwe winkels. Mooi plek."

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens se paaie is ongelooflik sleg. Restaurante en winkels buitensporig duur, net toegespits op buitelandse toeriste."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

Birch Cottage

"Clarens is ons gunsteling plek."

Trompsburg, Vrystaat

Die Rondawel

"Very small town with nothing to do, except coffee shops."

Bloemfontein, Vrystaat

At Sixty Eight Guesthouse

"Bloemfontein is a beautiful place to be."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Vaalkrans Game Lodge

"Baie slaggate op die pad, moet versigtig ry."

Deneysville, Vrystaat

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"If not for the pubs and restaurants, we would not even have stayed the night."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Neat little town, with beautiful historical buildings. Clean - no litter lying around. Really a nice breath of fresh air and worthwhile staying overnight. There are no fast foods etc. in town so come prepared, but it is wonderful countryside living. One hope is that little towns like these may revive and remain the pretty farm-town destinations they were/are."

Clarens, Vrystaat

Lavender & Rust

"Clarens is 'n baie mooi dorpie. Ons sal definitief weer teruggaan."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Algehele toestand van Bloemfontein laat veel te wense oor, sypaadjies, parke, en middelmannetjies tussen dubbelpaaie uiters onversorg en gras uiters lank. Bewys dat munisipaliteit nie hulle werk doen nie."

Reitz, Vrystaat

Oak Ridge

"Reitz is 'n kleindorpie, en soos tipiese klein Vrystaatse dorpies nou nie vreeslik toegerus met winkels of beskikbare dienste nie, maar as mens juis lus is om uit die stad te kom is dit ideaal. Dis naby aan Bethlehem wat wel 'n mall het en ook nie te ver van Clarens af nie. Dis nie die tipe dorpie waar mens in die strate rondstap nie, maar by Hoog in die Takke het dit gevoel of ons op 'n plaas bly met 'n pragtige uitsig. So die dorp se tekortkominge pla glad nie."

Bloemfontein, Vrystaat

Odessa Gastehuis

"Nice and somewhat quiet. Lack of hot water."

Bloemfontein, Vrystaat

Tuishuis

"Net oorgeslaap en nie verder verken."

Bloemfontein, Vrystaat

Misty Mountain

"Gerieflik met baie eetplekke na 'n lang reis om van te kies."

Fouriesburg, Vrystaat

Meiringskloof Nature Park

"Besoek gerus die Orange Apple."

Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat

Mafube Mountain Retreat

"Pragtige omgewing. Een van ons land se mooiste roetes."

Clarens, Vrystaat

Royal Coachman Lodge

"Ongelooflike natuurskoon"

Bethulie, Vrystaat

Old Watchmakers Guest House

"Interesting place with a lot of history."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Clarens is baie duur, restaurante is baie duur, die omgewing en staproetes is baie mooi."

Fouriesburg, Vrystaat

Sandstone Chameleon Guest House

"Baie mooi plek by die Malutiberge, strate is net in 'n ongelooflike slegte toestand. Sal moontlik eerder verkies om in Clarens te oornag en dan die dag te spandeer in die Fouriesburg-area."

Parys, Vrystaat

Rotary Place

"Pragtige dorpie langs die Vaalrivier. "

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"The town is suffering from a lack of service delivery from the municipality as are many of the small rural towns. The roads are maintained by the farmers and so were in reasonable condition. Much better to travel than on the N1 with many inconsiderate motorists in a hurry to get wherever at whatever cost."

Bloemfontein, Vrystaat

Swans Nest

"Clean, friendly city"

Bloemfontein, Vrystaat

Sangiro Game Lodge

"Die dorp is netjies, ons het dit nie verwag nie. Dis net 'n jammerte dat meeste van die monumente en museums toe is op Sondae."

Fauresmith, Vrystaat

Die Rooi Granaat

"Ek ken glad nie die dorp of omgewing nie, maar het dit nie te sleg gevind nie. Net baie klein en ons kon nie op die dorp brandstof kry nie, want die vulstasie was reeds gesluit vir die naweek toe ons daar kom."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang