Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 3710 resensies.
Julie J. - 5th March 2018
staying in Senekal, Vrystaat
Die dorp is maar baie klein. Mar min om te doen vir n toeris. Maar as u daar deur wil reis is daar pragtige plekke om jou te akkommodeer.
Marius V. - 5th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlike plek om 'n paar dae te gaan rus. Die omgewing bied egter so baie dat rus bykans onmoontlik is maar die vars lug en vriendelike mense is altyd wonderlik.
Johan P. - 5th March 2018
staying in Bothaville, Vrystaat
Die algemene gevoel wat ons gekry het was dat die gasvryheid en vriendelikheid van die mense iets is wat enige iemand sal geniet. ons sien uit na ons volgende besoek.
Fred P. - 5th March 2018
staying in Westdene, Vrystaat
Ek sal dit nie as toeristebestemming aanbeveel nie maar wel vir sakebesoeke, of soos in my geval, om iemand in die nabygeleë hospitaal te besoek.
Colin G. - 3rd March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner, ons wil graag lekker ons land besoek en geniet, maar word meeste van die tyd uitgebyt. Veral pensionarisse wat dit moeilik vind, en tog ook ons mooi land wil geniet.
Chris B. - 2nd March 2018
staying in Ventersburg, Vrystaat
Daar is weinig te doen behalwe oorslaap.
Fanie V. - 2nd March 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Dit is 'n baie geskiedenis ryke dorpie , maar soos baie ander dorpe in die land is verval sigbaar. Die mense wat ek ontmoet het is so positief en gasvry dat ek verseker weer sal besoek.
David D. - 28th February 2018
staying in Ballyduff Kleinhoewes, Vrystaat
Dit is 'n plot. Niks om oor tekere te gaan nie.
Leanie D. - 28th February 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Rustige omgewing.
Izane C. - 28th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd 'n wenner.
Pierre D. - 27th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Goeie ontspanning en besonderse natuurskoon omgewing.
Elfie S. - 27th February 2018
staying in Panorama, Vrystaat
Omgewing was skoon en het veilig gevoel.
Willa B. - 26th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Asemrowend en lekker baie om te doen. Puik restaurante!
Elize S. - 26th February 2018
staying in Universitas, Vrystaat
Dit is gerieflik naby aan die universiteit en winkelsentrums. Die vullissakke wat oor die naweek in die strate gestaan het, is egter 'n seer-oog!
Karen J. - 26th February 2018
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Gaan gerus na Naval Hill toe en besoek ook die waterfront.
Awie E. - 26th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie nice kuier- en eetplekke. Berge is pragtig.
Renata D. - 26th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n klein paradys en is altyd 'n goeie opsie vir 'n wegbreuk!
Quintin W. - 26th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp!
Linda M. - 25th February 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Bloemfontein people are very friendly.
Henk D. - 24th February 2018
staying in Quaggafontein, Vrystaat
Als toeriste bestemming is Bloemfontein nie die mees ideale plek nie, denk ons. Die Long Horn restaurant (aanbeveel deur Haldon Estate) is van eerste klas gehalte. Ons het die uitsig van Naval Hill en die wildtuintjie geniet.
Lorinda C. - 23rd February 2018
staying in Senekal, Vrystaat
Kan definitief aanbeveel.
Lydia S. - 23rd February 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Het daar groot geword en sal dit enige tyd aanbeveel.
Martin P. - 21st February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Sal weer en weer terugkom!
Petronella V. - 20th February 2018
staying in Trompsburg, Vrystaat
Het nie regtig tyd gehad om die dorp te verken nie aangesien ons net geoornag het. Sal in die toekoms 'n punt daarvan maak om die dorp weer te besoek.
Ròlette D. - 20th February 2018
staying in Kroonstad, Vrystaat
Ons was slegs een aand in Kroonstad.
Hans S. - 20th February 2018
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
'n Goeie oorstop by Bloemfontein.
Chris V. - 19th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful arty town.
Thelma V. - 19th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Prentjiemooi natuurskoon!
Jaco F. - 19th February 2018
staying in Warden, Vrystaat
Warden beskik oor 'n supermark en bied al die basiese geriewe vir die reisiger.
Johan E. - 19th February 2018
staying in Reitz, Vrystaat
Oulike skoon dorpie met vriendelike mense.
Cassie C. - 18th February 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Dit is nie maklik om goeie inligting oor Bethlehem via die internet te kry nie. Met inligting meer geredelik beskikbaar, kan Bethlehem en omstreke se toeristepotensiaal werklik ontgin word.
Cindy P. - 15th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Nice! Veral vir shoppers.
John N. - 15th February 2018
staying in Zastron, Vrystaat
Baie mooi berge. Veld lyk mooi en het baie gereën.
Tom R. - 15th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ons besoek Clarens gereeld omdat dit iets anders bied. Daar is geen ketting winkels nie, dit verander heeltyd, dit het lekker eetplekke en 'n vakansieatmosfeer. Daar is baie blyplek en die omgewing is asemrowend.
Elsabè S. - 15th February 2018
staying in Vrede, Vrystaat
Pragtige dorp met pragtige mense.
Reggie L. - 13th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
An amazing place with so many hidden gems. The perfect location to escape the city.
Gideon V. - 12th February 2018
staying in Glen, Vrystaat
Nee
Mandi D. - 12th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Duur.
Ronél D. - 12th February 2018
staying in Jacobsdal, Vrystaat
Baie mooi en skoon dorpie, vriendelike mense.
Christo K. - 12th February 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie gesellig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]