Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Parys, Free State

3Ri4

"Geniet altyd Parys in die Vrystaat!"

Philippolis, Free State

Anker Guesthouse

"Interessante dorpie waar inwoners goed saamwerk om dorp se belange te beskerm."

Bethlehem, Free State

Adriaan's place

"Rustige, vriendelike dorpie met baie besienswaardighede."

Ventersburg, Free State

Aldam Holiday Resort and Conference

"Ek was net na OVK en die Fat Butcher toe. Verder lyk dit nie baie goed nie."

Clarens, Free State

Jovali

"Bly om te sien dat daar altyd iets nuuts is om te sien en te doen in Clarens."

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Die beste plek om te ontspan in die Vrystaat."

Parys, Free State

Reivilo House

"Baie lekker kuierplekke, restaurante en winkels."

Ventersburg, Free State

Aldam Holiday Resort and Conference

"Nothing. I'm just very disappointed."

Rosendal, Free State

The Rosendal Post Office

"'n Heerlike naweekbestemming, die pad na Rosendal is erg verspoel - 'n hoë kar is essensieel."

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"The best destination for weekends away and holidays."

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Eetplekke maak te vroeg toe."

Clarens, Free State

Old Mill Drift Guest Farm

"Worth the stop! Definitely worth the stay."

Bethulie, Free State

The Aloes Guest House

"Bethulie self het nie veel om te bied nie. Ons het baie lekker by die Ou Kar geëet. Ons was baie teleurgesteld dat die hotel kettings voor die deur gehad het. Ons wou graag die plate en boeke versameling sien."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"As gevolg van die padwerke op die N1, het die trokke die pad na Phillopolis baie beskadig."

Bloemfontein, Free State

Fevertree Cottage

"Vriendelikke ontvangs en groet van almal wat ons ontmoet het asook goeie dienste."

Bloemfontein, Free State

The Suburban

"Baie oulike stad met heelwat geskiedenis. Winters sal seker koud wees."

Bethulie, Free State

Bethulie Guest Farm

"Heerlik geëet by Die Ou Kar."

Smithfield, Free State

Black Cottage

"It was a halfway stop for us from Kei Mouth in the Eastern Cape to Pretoria, thus an ideal place to stay over."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Baie lekker dorp."

Northern Free State, Free State

Hector's Bay Main House

"Gaan ten miste nou elke 2de maand vir 'n naweek."

Bloemfontein, Free State

Windmill Guest House Bloemfontein

"They should keep treating guests the same way."

Clarens, Free State

Views

"Inderdaad netjies, skoon en baie mooi."

Clarens, Free State

Mystic Mountain Cottage

"Ons kuier altyd baie lekker in Clarens. Daar is byna elke keer iets nuuts te sien."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Stad word verwaarloos."

Bloemfontein, Free State

Bloem Hart Gastehuis

"Baie om te doen veral vir die kleinspan."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers