Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Parys, Free State

À la Maison Boutique Guesthouse

"Paaie en strate vol slaggate. Buiten vir Bree-straat is die res van die dorp soos 'n oorlogsone. Afgekom op 5 lyke in die straat wat kort tevore deur die polisie doodgeskiet is! Jammer, maar Parys is nie meer vir ons nie. Winkels en kosplekke gaan vinnig agteruit. Dis so jammer want Parys was altyd mooi en rustig met lekker kos en tonne oudhede."

Bloemfontein, Free State

Magalies B&B @ Spitskop

"Baie lekker gebly. Winkelkompleks naby was baie welkom."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"Elke reisiger behoort eerder hier oor te slaap."

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Winburg self is nie te lekker nie, maar Boschrand Lodge is pragtig."

Clarens, Free State

Larola 37

"Paaie is baie sleg."

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"Kos vir die siel. Ongelooflike bestemming om te herlaai en natuur ten volle te geniet."

Free State

Out of Africa on Vaal

"Waar elke mens se hart so na aan die natuur lê."

Clarens, Free State

La Poste Apartment

"Gebruik Maluti Mountain Adventures vir quad bike in die berge. Dit was ongelooflik!"

Parys, Free State

Abelia Guest Rooms

"Ai, die water tekort maak die badkamerprobleem 'n groot probleem. Restaurante het geen badkamerfasiliteite gehad nie."

Parys, Free State

River Rock Lodge

"Jy kan nie beter nie, tot my woefies is welkom in Parys."

Harrismith, Free State

Rheola's Guest Cottage

"Sommige paaie het baie potholes maar anders is dit 'n vriendelike dorpie. Alle nodige winkels is beskikbaar."

Bloemfontein, Free State

Dante Deo Guest House

"Bloemfontein se gasvryheid is die beste in die land."

Bloemfontein, Free State

Deane Cottage

"Daar's baie om te doen en alles is naby aan mekaar."

Harrismith, Free State

Ibis Self-Catering Accommodation

"Die strate kort baie aandag. Vol slaggate. Dorp lyk netjies."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Die Rosestad is baie skoon."

Bloemfontein, Free State

Lemon and Lime Guest House

"Maak graag 'n draai by Casa Bella Trattoria. Hulle kos is fantasties. Diens is fantasties. Ons was baie verbaas om eerlik te wees. Pleasantly surprised."

Bloemfontein, Free State

Blue Rain Guesthouse

"Good stop over when travelling from Cape Town to Scottburgh (KZN)."

Trompsburg, Free State

Willow's Rest

"Ken nie nader pleke nie."

Free State

Eittel Guest Cottage

"Ek hou glad nie van die Vrystaat nie."

Northern Free State, Free State

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

"Keep up what you are doing in a positive way."

Clarens, Free State

Views

"Verkies Clarens bo baie plekke."

Northern Free State, Free State

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

"Naby genoeg aan Pretoria vir 'n lekker naweek kuier."

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers