Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Some restaurants seem to be happy to take your money with poor service however I can recommend Clementines for excellent dining."
"Ryk aan Afrikaanse kultuur - museums, monumente. Sal baie graag meer tyd daar kon spandeer."
"Philippolis het ongelooflik baie om te bied vir baie tipe belangstellings. Baie geskiedenis, erfenisskatte en natuurlike wonders in oorvloed word aangebied. Ek stel voor bly minimum drie dae oor in Philippolis om alles hier en in die omgewing te ervaar."
Northern Free State, Free State
De Rust Private Nature Reserve"Van die paaie is in 'n swak toestand baie slaggate."
"The road from Clarens to Wepenar, particularly the R26 is in a shocking condition, would not recommend that anyone take this route."
Northern Free State, Free State
Tava Lingwe Game Lodge"Noordelike Vrystaat het sy eie mooi, dit hang af uit watter oog jy kyk."
"Bloem is vir my 'n stop in die middel op pad Kaap toe. Hierdie keer het ons 'n troue gehad in Bloem en het daar oorgeslaap."
"I have not been through Bloemfontein in many years and was shocked to see how it has deteriorated."
"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."
"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."