Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 5812 resensies.
Ntswaki M. - 10th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Very safe place, even for the kids.
Germaine J. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike, gesellige dorp.
Juandri V. - 9th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is wonderlik. 2 van ons gunsteling plekke was Mozaic Pizzeria en Highland Coffee Roastery.
Elizma V. - 9th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
As jy van kuier hou en die gevoel kry dat tyd stilstaan, besoek Clarens.
Hannelize V. - 6th September 2018
staying in Bethulie, Vrystaat
Bethulie is 'n weggesteekte juweel.
Johan V. - 6th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is so klein stukke paradys in ons land. Dit moet op ieder en elk se emmerskoplys wees om Clarens te besoek!
Elisha L. - 5th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Die dorpie is definitief die moeite werd om te besoek! 'n Groot verskeidenheid koffiewinkels, restaurante en pragtige winkeltjies.
Rina S. - 5th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastiese dorpie, iets vir almal om te doen.
Sonika S. - 5th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ons sal beslis Clarens weer besoek, ek sal nooit Cottage Pie aanbeveel vir enige iemand wat ek ken nie!
Ronel C. - 4th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie restaurante se kombuise maak redelik vroeg toe wat 'n nadeel is. Aande vermaak oor 'n naweek kan dalk oorweeg word.
Landi P. - 4th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastiese plekkie.
Mike N. - 3rd September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Gorgeous. Great vibe. If you want to breathe deeply and really escape, this is a great place.
Anina V. - 3rd September 2018
staying in Philippolis, Vrystaat
Regtig 'n besondere Vrystaatse dorpie met besondere, vriendelike mense!
Theo B. - 3rd September 2018
staying in Smithfield, Vrystaat
True South African hospitality!
Mary Joyce W. - 3rd September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
It has a very welcoming atmosphere. Vibrant and yet tranquil.
Johannes Hendrik C. - 3rd September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ry gerus die entjie uit Clarens om die absolute prag van die Golden Gate reservaat te sien en te beleef.
David S. - 3rd September 2018
staying in Parys, Vrystaat
As is the case with most South African towns, Parys needs work. Part of the problem is out of the towns hands, like pollution in the river. Those responsible, whether individuals or big businesses, should be held accountable. Good governance is part of the solution. Overall, a good destination within easy reach of Johannesburg. Market on first Saturday of the month is worth a visit, especially to try the products from the local micro brewery.
Anri L. - 3rd September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Is 'n heerlike wegbreek met oulike winkels en eetplekke omring deur pragtige berge! Die bier/gin plek in die hoofstraat is 'n definitiewe móét en net so die Roter Haan restaurant in die straat net agter! Duitse kos uit die boonste rakke!
Anja O. - 3rd September 2018
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
If you enjoy antique shopping then making a stop in Parys is definitely a must. There are quite a few different places and each offer's it's own and unique style of antiques.
Sonia H. - 3rd September 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Goeie winkels en eet opsies. Veilige area.
Ronnie V. - 3rd September 2018
staying in Winburg, Vrystaat
Winburg has the potential to be an absolutely wonderful tourist destination. The history surrounding the town needs to be preserved. It should be a project they take on!
John V. - 3rd September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n fees vir die oog en die siel!
Limpho M. - 3rd September 2018
staying in Brandwag, Vrystaat
Love the fact that it's close to malls.
Yvonne E. - 2nd September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Gesellige dorpie.
Marian V. - 1st September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Kort 'n supermark wat kaartbetalings aanvaar. Verder 'n fantasmagoriese dorp.
Flaf L. - 1st September 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Jy kan alles in Langenhovenpark kry.
Retha B. - 1st September 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Goeie omgewing.
Ananda K. - 31st August 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plek!
Glenda V. - 31st August 2018
staying in Ladybrand, Vrystaat
Ladybrand was a nicer town than we were expecting with a pleasant main street and residential areas.
Lorraine V. - 30th August 2018
staying in Universitas, Vrystaat
Veilig en rustig.
Niekie N. - 30th August 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie rustig, skoon en veilig.
Deon L. - 29th August 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plek. Veel eerder daar bly as om weer by Kiara Lodge te bly.
Jj En Bi L. - 28th August 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie goeie diens en kos orals waar ons gegaan het! Baie goeie restaurante!
Christo S. - 28th August 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Goeie halfweg stop.
Maleshwane M. - 27th August 2018
staying in Parys, Vrystaat
There are many antiques and collectables shops where travellers can buy things for their homes. Beautiful place.
Santie G. - 27th August 2018
staying in Parys, Vrystaat
Awesome place.
Nichole T. - 27th August 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Love this quaint, artistic town!
Simon H. - 27th August 2018
staying in Ladybrand, Vrystaat
Not much to do in Ladybrand.
Adri C. - 27th August 2018
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Sentraal geleë.
Adri C. - 27th August 2018
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Sentraal geleë.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za