Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 3585 resensies.
Daantjie En Gerda B. - 17th August 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
My eggenote en ek was heel beïndruk met die omgewing. Sal beslis weer daar oorbly.
Liezl V. - 17th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens!
Wiaan B. - 17th August 2015
staying in Harrismith, Vrystaat
Goeie oornag plek, omtrent halfpad vanaf Johannesburg na Durban.
Heidi F. - 17th August 2015
staying in Zastron, Vrystaat
Die paaie is sleg en dit kort 'n goeie kafee.
Karien V. - 17th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is pragtig met iets vir almal. Ons sal Clarens weer besoek.
Elise N. - 14th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie aangename dorpie met baie om te sien en doen vir 'n langnaweek.
Natasja G. - 14th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n oulike dorpie.
Doreen A. - 14th August 2015
staying in Fleurdal, Vrystaat
Rustige woonbuurt naby goeie winkels.
Lourens J. - 14th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is awesome!
Nico B. - 14th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike plek.
Marissa S. - 13th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Heeltemal te veel om te sien en te doen vir net 'n naweek so verseker sal ons gou weer 'n draai daar gaan maak. Die mense is vriendelik, atmosfeer fantasties. Think I'm in love with Clarens ;)
Charmaine G. - 12th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dink daaraan om daar te gaan bly met aftreede.
John G. - 12th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ek sal enige tyd weer terug gaan na Clarens. Die dorpie is wonderlik met 'n ongelooflike warm gevoel.
Jan J. - 12th August 2015
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Bloemfontein is 'n moderne stad met baie geriewe en besienswaardighede.
Riaan N. - 6th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ons besoek Clarens ten minste een keer 'n jaar. Die omgewing is asemrowend mooi.
Wilmien S. - 6th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n wonderlike dorpie met al die kunsgalerye en wonderlike restaurantjies. Die Clarens Brewery is vir seker 'n moet op mens se "Te doen" lysie. Sal vir seker weer teruggaan.
Ria A. - 6th August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige natuurskone plek.
Ansie D. - 5th August 2015
staying in Meyerhof, Vrystaat
It is quiet and safe.
Melinda V. - 5th August 2015
staying in Heuwelsig, Vrystaat
Baie veilig en lekker!
Maryke P. - 4th August 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Dit was 'n heerlike, vinnige kuiertjie.
Niel T. - 3rd August 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig!
Desia C. - 3rd August 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Nie eens die koue kon 'n demper op ons verblyf plaas nie. Dit was net te great a.g.v vreindelike gemeenskap en die beste van als Universitas is naby aan als so ons ou Gautengers het nie eens verdwaal nie!
Lianie D. - 31st July 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Baie lekker sentraal geleë.
Yolanda V. - 30th July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
A really beautiful little town with so much character. Definitely a place to visit.
Bertus B. - 30th July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
'n Moet sien vir almal.
Lourena G. - 29th July 2015
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Sal definitief weer daar aanbly.
Angelique V. - 28th July 2015
staying in Springfontein, Vrystaat
Spyt ons was te laat daar/te vroeg weg om die padstal te besoek.
Hennie C. - 27th July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ag ons het baie baie lekker gekuier en Clarens was baie mooi netjies en die winkels se personeel was te alle tye baie vriendelik. Hou so aan Clarens julle sal ons weer sien .
Dot S. - 24th July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
'n Pragtige dorpie, ideaal vir 'n kort naweek weg van die stad. Heerlike kuier plekkies en interessante winkeltjies. Clarens Brouerye 'n moet.
Wilna S. - 23rd July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens het soos ons almal weet, 'n bekoring van sy eie.
Willem V. - 23rd July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Stil, rustig en baie mooi!
Antoinette R. - 23rd July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Restaurante verskaf heerlike kos, personeel baie vriendelik.
Hugo H. - 23rd July 2015
staying in Trompsburg, Vrystaat
Lekker rustige plattelandse dorpie.
Nadine R. - 23rd July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike ondervinding. Eerste keer wat ons in Clarens gebly het. Ek kan net vir ander toeriste die wenk gee - bespreek jou aandete (restaurant) vroegtydig anders gaan jy sonder kos slaap. Ons het nie besef hoe gewild die restaurante is nie en amper nie 'n plek gekry om by te eet Saterdagaand nie. Wonderlike plek om net te ontspan. O ja - jy moet 'n groot sak vol geld he want alles is DUUR in Clarens...but that is part of the fun!
Martie D. - 23rd July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Gaan ry gerus die Fouriesburg pad, dis van die mooiste natuurtonele en besoek hul dorp ook.
Anton V. - 23rd July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Interessante plek. Baie om te ervaar in die dorp.
Charmain O. - 23rd July 2015
staying in Fleurdal, Vrystaat
Windmill Casino is baie naby.
Polygraph Institution B. - 22nd July 2015
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Mooi stad.
Wouter C. - 21st July 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie goeie area vir 'n naweek wegbreek. Sal elke jaar daar 'n naweek bespreek en Clarens besoek.
Nico B. - 21st July 2015
staying in Fleurdal, Vrystaat
Fleurdal beskik oor 'n Mall, wegneemeetplekke, naby die Casino, en maklik bereikbaar vanaf groot ingangsroetes. Ek dink genoeg bemarking behoort Fleurdal meer gewild te maak onder besoekers aan Bloemfontein.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za