Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Die dorp het baie agteruitgegaan. Kroonpark was destyds 'n gewilde juweel, maar lyk nou soos 'n nes. "
"Daar is baie te sien in Bloemfontein. Ons was na die waterfront, die botaniese tuine waar jy kan braai en na die Vrouemonument. 'n Besoek aan Bloemfontein is wonderlik en daar is soveel wat ons nog moet sien volgende keer."
"Lieflike klein dorpie, mooi natuurskoon en vriendelike mense."
"Been to Clarens several times over many years, and we always enjoy the experience. We hope to be back soon."
"Interesting, historical town. I went for a run in the morning and saw lots of old houses and buildings. Potholes of course, but that didn't stop me."
"I love the fact that is natural and it's got everything you need as a visitor. It was like home. "
"Groot verassing, ons verwagtinge oortref en baie beindruk met Clarens en die omgewing. Ons gaan weer hier kom kuier!"