Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Ek het my studies in Bloemfontein begin en voltooi. My eerste onderwyspos was in Bloemfontein. Ek sal altyd 'n sagte plekkie hê vir Bloemfontein."
"Smithfield is a quaint little town with artistic overtones although I understand that there are no artists living there at this time. I absolutely love the little untouched towns of SA and Smithfield ranks up there. "
"Lieflike, pragtige dorp. Ons het rondbeweeg en alles daar rondom besigtig. Was 'n heerlike ervaring gewees."
"Very small town with few businesses. Adequate for an overnight stay. Approximately halfway between Bloemfontein and Colesburg."
"Would have been nice to have gotten hold of Trudie for a tour. Stumbled upon the memorials for the concentration camp but couldn't find the actual site since no signage. Such a pity."
"Die NG Kerk is verskriklik mooi. Het gehou van die stories wat ek van die gasheer ontvang het oor die geskiedenis van die gastehuis, die omgewing en die dorp. Baie insiggewend vir iemand wat belangstel in die geskiedenis van 'n plek."
"Sal nie sommer Bloemfontein aanbeveel as 'n toeristebestemming nie. Is egter 'n gawe plek om te oornag op 'n lang reis."
"Geleë in mooi deel van die Oos-Vrystaat, met 'n ryk geskiedenis. Net jammer oor die slegte paaie soontoe en in die dorpie self."