Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6907 resensies.
Sonet D. - 25th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die beste! Onbeskryflike ervaring!
Laetitia V. - 25th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie.
Tessa D. - 24th September 2018
staying in Trompsburg, Vrystaat
Sal graag weer daar oornag.
Gawie S. - 24th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
As jy een keer Parys besoek het, is dit genoeg. Ons was 6 jaar laas daar en dit is maar dieselfde. Niks het regtig verander nie. Dieselfde tipe winkels met dieselfde tipe voorraad. Tot die strate is steeds vol gate. Net een besoek aan Parys is genoeg.
Willem V. - 22nd September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Die strate se slaggate beproef jou bestuursvaardighede. Opwindend!
Chantal J. - 21st September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Parys in itself is fine. We enjoyed the town with its antique furniture.
Susan G. - 20th September 2018
staying in Hennenman, Vrystaat
'n Stil dorp. Geen wegneem-eetplekke. Winkels steeds oop tot 20:00.
Lorraine E. - 20th September 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie veilig en ligging is uitstekend!
Mariselle S. - 19th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plek. Ons was 2 dae in Clarens en ons kon maklik langer bly!
Ivan W. - 18th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi.
Belinda V. - 18th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Dit is 'n asemrowende dorpie.
Anthony W. - 17th September 2018
staying in Clocolan, Vrystaat
Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan.
Andries O. - 17th September 2018
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
Dit is so natuurlik.
Hannes V. - 17th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Artful indulgence and tranquillity.
Christa E. - 17th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
My eerste besoek, baie mooi met vriendelike mense.
Ockert B. - 17th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Die natuurskoon maak op vir enige ander tekortkominge wat daar mag wees.
Andre F. - 17th September 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Rustige woonarea.
Jannie G. - 17th September 2018
staying in Odendaalsrus, Vrystaat
Die dorp is by die resiesbaan!
Elize S. - 16th September 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Langenhovenpark is baie goed geleë en alles wat jy nodig het is naby. Daar is talle restaurante, kitskoswinkels, slaghuis, vulstasies en 'n Pick 'n Pay. Nabygeleë aan die Universiteit en die Universitas Hospitaal, asook 'n Mimosa Mall wat in al jou behoeftes sal voorsien.
Vincent S. - 16th September 2018
staying in Waverley, Vrystaat
Pragtige, veilige en stil voorstad. Ideaal vir 'n reisiger.
Louise K. - 15th September 2018
staying in Wilgehof, Vrystaat
Gerieflik naby aan eetplekke, vulstasies en die N1.
Zelda W. - 14th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Kan vir seker HoiPoloi restaurant aanbeveel.
Sonja S. - 14th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Vreeslike mooi dorpie met baie vriendelike mense.
Eugene J. - 13th September 2018
staying in Bedelia, Vrystaat
Great area as a pass through town to stop and view some of Welkom, but is similar to many small towns.
Anna-marie G. - 13th September 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie sentraal.
Chris-marie N. - 12th September 2018
staying in Panorama, Vrystaat
Gerieflik op en af die hoofroete.
Marna B. - 12th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Vitos Restaurant was wonderlik. Die kos was baie lekker en die diens uitstekend. Die pryse vir die kos was regtig die moeite werd! Ons het beslis nie honger gely nie.
Jessica P. - 12th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
Baie oulike ou dorpie met ongeloofflike vriendelike mense. Kan net glad nie vars vis daar kry nie. Dit was nogal snaaks.
Karen K. - 12th September 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Won't visit it as a tourist. Merely a stop through to my destination.
Elaine H. - 11th September 2018
staying in Waverley, Vrystaat
Baie mooi, ou, rustige buurt.
Yolanda B. - 11th September 2018
staying in Heuwelsig, Vrystaat
Heuwelsig is werklik 'n goeie opsie om rustig te wees. Baie stil area.
Pierre M. - 11th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie, baie koud in die winter.
Marianne L. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is altyd 'n lekker wegbreekplek om jou batterye te herlaai.
Danelle T. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie.
Eva B. - 10th September 2018
staying in Parys, Vrystaat
What a lovely town. Full of interesting shops and restaurants with friendly people and lots to do and see. Prices are also very reasonable.
Christi D. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
The place to visit.
Delene S. - 10th September 2018
staying in Heilbron, Vrystaat
Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou.
Letitia S. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Love die plek! Hartsplek met lieflike mense!
Helmien P. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike winkels en restaurante. Mooi omgewing.
Faan V. - 10th September 2018
staying in Clarens, Vrystaat
My gunsteling wegbreeknaweek-dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]