Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.
"Bloem is 'n pragtige stad met baie diep geskiedenis. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat reis. "
Northern Free State, Free State
Rebokkop"Dit voel of jy in die noorde van die Wildtuin is. Pragtige deel van ons land."
"Die dam indrukwekkend en fasiliteite is redelik goed in stand gehou. Toe ons daar was het die dam oorgeloop."
"Dit was die eerste keer wat ek dam besoek het. Moet sê ek het bietjie meer verwag, dorpie is besig om te verval."
"Oor naweke lewe Parys met besoekers van heinde en verre! Atmosfeer soos dié van 'n kunstefees. Groot verskeidenheid eet-en kuierplekke. Vele geleenthede vir snuffel-kyk en koop."
"Dis 'n dorpie wat meer krediet moet kry. Ek weet dis van die pad af maar 'n mens moet daar stop."
"Klein, baie skoon dorpie, ongelooflike vriendelike mense, was by Karoo-teater vir 'n 90ste verjaarsdag."