Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Clarens, Vrystaat

Views

"Pragtige dorp met baie winkeltjies om in rond te snuffel."

Harrismith, Vrystaat

Spare Suites on Stuart

"Dit is halfpad vir die meeste mense wat na Natal reis."

Fouriesburg, Vrystaat

Pumula Guest Farm

"Oppiestoep restaurant kan nie gemis word vir 'n heerlike plaasontbyt nie!"

Fouriesburg, Vrystaat

Mafube Mountain Retreat

"Ons was nie binne die dorp nie, maar die omgewing is pragtig. Net jamer die paaie is so sleg in die imgewing. "

Hoopstad, Vrystaat

Gasvry Gastehuis

"So jammer vir die swak toestand van die paaie rondom Hoopstad."

Smithfield, Vrystaat

Nick's Place

"Oorkant die gastehuis was 'n oulike antieke winkel."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Clarens is 'n baie mooi omgewing."

Fouriesburg, Vrystaat

Nature's Loft

"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."

Parys, Vrystaat

Mirabel Guesthouse

"Hou net in die hoofstraat! Die winkeltjies en eetplekke is bobaas. Beste venue vir perdeskoue is beslis die Afridome."

Fouriesburg, Vrystaat

Di Plaaswerf

"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."

Bloemfontein, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Good stopover from Cape Town to Durban."

Boshof, Vrystaat

Kipepeo Guest House

"Ek glo nie Boshof is soseer 'n toeristebestemming nie, maar wel 'n baie gerieflike oorslaap-area vir daai gedeelte van die Noord-Kaap as jy besigheid het om daar in die area te doen."

Parys, Vrystaat

Casa Cara Guest House

"Parys se paaie is bietjie verwaarloos, die koffiewinkel en eetplekke was almal gasvry en ons het heerlik geëet."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Dirty. The CBD is a hazard."

Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage

"'n Klein dorpie met 'n interessante geskiedenis en vriendelike mense. Kom maak gerus 'n draai hier."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Ek was in en uit die dorp, maar dit lyk pragtig en skoon en heelwat moderne eet- en koffieplekke."

Senekal, Vrystaat

Hendersons Lodge

"Iemand sal 'n haas uit die hoed moet trek. Strate in die dorp is 'n riller."

Ventersburg, Vrystaat

Home Sweet Home Guesthouse

"Nee wat, tipiese, verwaarloosde, plattelandse dorpie."

Clarens, Vrystaat

The Gate Guesthouse

"Ek's mal oor Clarens en probeer om ten minste een keer 'n jaar soontoe te gaan."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Town was extremely busy when we were there."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Love Clarens, and the rest and peace it offers over a weekend!"

Clarens, Vrystaat

Bergvliet Cottages Clarens

"Absoluut die regte plek om weg te breek en die natuur te geniet."

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"Daar is basies niks om te doen en die dorp self is vervalle. As jy dringend noodsaaklikhede benodig sal jy na Clarens of Bethlehem moet ry."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Baie lekker. Net baie besig. Verkies stil en privaat, maar omgewing pragtig en mense baie vriendelik."

Bethlehem, Vrystaat

Shelley's Guest House

"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer dis Covid, andersins kon ons museum toe gegaan het en bietjie meer inligting gekry het t.o.v. die besienswaardige geboue. 'n Seën is ook die mooi landskap van Clarens en Goldengate."

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Perfect location for a half way stop."

Bethlehem, Vrystaat

La Motte Gastehuis

"Is naby Clarens, Fouriesburg en ander boereplaasdorpe geleë, net soos Betlehem 'n boereplaasdorp is."

Blad
Blad 99 - Wys 2941 tot 2970
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang