Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

Meander Stay

"'n Pragtige dorpie met allerhande goeie winkels en restaurante. ’n Paradys met pragtige natuur om te stap en in die natuur te wees en te ontspan."

Clarens, Free State

Elsewhere

"Uitspattige pryse by sekere plekke."

Smithfield, Free State

Jasmine Cottages

"Dorp is besig om te sterf, soos baie ander in ons land is dorp vuil en het niks oorgebly van 'n eens pragtige platteland se plekkie nie. Die roete oor Smithfield, Bethulie na Cradock is redelik stil verkeer en in redelike toestand."

Parys, Free State

Gegund Gasteverblyf

"Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit."

Clarens, Free State

Leliehoek

"Oor die algemeen is Clarens effe aan die duur kant."

Clarens, Free State

La Bri

"Pragtige dorp. Beslis die moeite werd om te besoek."

Clarens, Free State

Aspen Guest House

"Altyd lekker en 'n fees vir die oog en lafenis vir die siel."

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Paaie is baie sleg."

Philippolis, Free State

Die Stal

"Ek beveel enige reisiger aan om by Waterkloof te gaan bier proe by die mikro-brouery! Heerlik (en ek is nie 'n bierdrinker nie!)"

Harrismith, Free State

Village Lodge Harrismith

"Dorp is vuil en kan sien daar is geen dienste nie."

Clarens, Free State

Clarens Main Street The Loft & The Studio

"Pragtige plekkie. Die restaurante verskaf heerlik kos."

Clarens, Free State

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Daar is soveel om te sien, doen en beleef! Die atmosfeer is baie ontspanne en die natuurskoon ongelooflik mooi."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Die paaie het baie slaggate. Dit lyk sleg."

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Geniet die atmosfeer in Clarens."

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Fabulous tourist destination with lots of interesting shopping!"

Clarens, Free State

The Country House @ Ridge Road Estate

"The friendly giant was definitely a highlight. Clean and neat space with a very comforting fireplace and hot beverage at night. Would highly recommend it."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Vir iemand wat lief is vir vlooimarkte en stalletjies, is dit beslis 'n plek wat op jou "to do"-lys moet wees."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg as a town doesn't have much but you come for Clarens and nature."

Clarens, Free State

The Stoke House

"Het dit vreeslik geniet. Soos om 'n lucky packet oop te maak. Pragtige natuur en 'n ongelooflike vibe van ontspan en wees net jouself. Vergeet van al die gejaag en indulge in die natuur en vars lug. Baie lekker gewees en sal vir seker myself gaan haal. Wou net daar bly. Pragtige, moet-koop geskenkies wat mooi herinneringe het en wat my laat plannetjies maak om gou weer daar te gaan kuier. Pragtige dorpie!"

Bloemfontein, Free State

Villa Verde Guesthouse

"Women's War Monument is brilliant and deserves a visit. May we never forget them."

Parys, Free State

Ella's Cottage

"Een van ons gunsteling wegbreekbestemmings."

Oranjeville, Free State

Die Vette Vis

"Die enigste probleem met Oranjeville is die paaie is baie sleg. Die mense in die dorp is baie vriendelik en jy voel baie veilig."

Winburg, Free State

Danke Schön Guest House & Caravan Park

"Jammer dat 'n dorp met so ryk geskiedenis so agteruit gaan in terme van geboue en strate, duidelik te wyte aan swak bestuur."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Bloemfontein is besig om agteruit te gaan en mens kan dit sien in die besienswaardighede."

Northern Free State, Free State

Puruma Pride Guestfarm

"Hou maar die weervoorspellings dop indien jy wil kamp."

Clarens, Free State

La Bri

"Would be nice if there was proper tourist info or even a town map of listed restaurants. I was sent from pillar to post and there was no hiking permit left for the nature reserve at the Protea Hotel. Didn't know most of the shops close at 4pm during the week. More activities for the kids would be nice. As a Muslim, there is not much variety for halaal goods, but I didn't expect it. Didn't find the people very friendly towards us either. Other than that, Clarens is a beautiful little town with breathtaking mountain views. A lovely base to experience the natural surroundings."

Harrismith, Free State

La La Nathi Country Guest House

"Harrismith was nie ons doel nie. Wou net korter op die pad wees en minder gejaagd wees."

Page
Page 98 - Showing 2911 to 2940
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers