Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.

Mossel Bay, Garden Route

Diaz Beach Mosselbay

"Baie lekker plek om vakansie te hou. "

Kleinkrantz, Garden Route

White Sands

"Pragtige, skoon strand. Stil en rustig!"

Garden Route

Karee Manor Guesthouse

"Die mooiste deel van RSA. "

Witsand, Garden Route

Breede View Holiday Home

"Lieflike, kort staproetes."

Mossel Bay, Garden Route

ATKV Hartenbos - Camping

"Awesome place with friendly people."

Witsand, Garden Route

Lawaaiwater

"Witsand is 'n bestemming wat dag by dag al dieper onder mens se vel klim soos mens die ritmes by inval. Ek het verwagtinge gehad en dis alles oortref."

Oudtshoorn, Garden Route

Stay @ Gracios

"Oudshoorn het so baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Ons naweek was te kort. Ek dink 'n week of twee is genoeg. My kleinkind het hom so geniet."

Mossel Bay, Garden Route

Withuis

"Pragtige dorp, veral vir vakansie."

Garden Route

Klein Moerasrivier Plaas

"Always my choice for holidays."

Wilderness, Garden Route

Thomas Ville By the Sea

"Very nice village with awesome beach and good restaurants."

Mossel Bay, Garden Route

Sea View Charming Stone House

"Mosselbaai is die skoonste dorp wat ek al in was. Mooi, ou geboue en klomp winkeltjies. Baie eetplekke om van te kies. Die klimaat was perfek. Die see is lekker om in te swem. Die strande mooi en skoon. Definitief 'n plek wat my baie meer gaan sien."

Mossel Bay, Garden Route

Aquamarine Guest House

"Veilige, skoon omgewing - hou dit so!"

Mossel Bay, Garden Route

314 Nautica

"Mosselbaai is my geboortedorp en daar sal altyd 'n hunkering wees om daar te gaan kuier!"

George, Garden Route

Plaas Knoetzie Kamma

"Ons geniet George, goeie kombinasie van platteland en gerief. Baie gholfbane en goed om te doen."

Heidelberg, Garden Route

Outpost Self-catering

"Ek het vir die Groot Pampoenfees deurgekom en het dit baie geniet. Ek dink die dorp kan nog baie toerisme lok."

Still Bay, Garden Route

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai het my verbaas. Ons is versot op die pragtige, heuwelagtige dorpie met bome en groen plante. Die rivier en see bymekaar maak dit ekstra spesiaal. Pragtige venue's vir troues en vriendelike, gasvrye mense. Oulike winkeltjies en restaurante."

Witsand, Garden Route

Barnacles

"Mense ry baie onverskillig voor barnacles verby op pad strand toe. 'n Voorstel: speedbumbs."

Still Bay, Garden Route

Strandloper

"Lekker rustig en goeie visvangplek."

Plettenberg Bay, Garden Route

Coral Tree Cottages

"Lovely holiday destination."

Oudtshoorn, Garden Route

The Featherbed - Oudtshoorn

"Baie om te doen in die omgewing. Dit kan 'n bestemming op sy eie wees."

Knysna, Garden Route

Brenton On Rocks

"The daily activities were good. There was a lot to see and do, especially the boat trip to the heads and the restaurant was particularly good. And we visited other places and found a motorcycle museum as well. The beach at Plettenberg Bay was also very relaxing."

Wilderness, Garden Route

Infinity Blue Luxury Accommodation

"Mooiste plek met pragtige strande."

Great Brak River, Garden Route

Kontrei BB

"Een van die mooiste klein dorpies. Recommend dit vir oud en jonk."

Mossel Bay, Garden Route

Goedgenoeg

"Hou jaarliks daar vakansie. Baie veilig vir gesinsvakansies en gemoedsrus vir ouers met kinders. Kan net lof praat oor dienste van munisipaliteit en veiligheidsdienste. Dankie daarvoor."

Garden Route

Oppi Plaas by die See

"Ek was gebore in die Tuinroete in Knysna. Daar is soveel klein plekkies wat ons nog nooit beleef het nie."

Page
Page 104 - Showing 3091 to 3120
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers