Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Met die hulp van ons gasheer het ons presies geweet waar om wat te doen of te kry. Vriendelike mense in die hele kontrei."
"Alhoewel baie veranderinge plaasgevind het en sekere geboue verniel en bouvallig lyk,bly Plettenbergbaai steeds ons nr 1 vakansiebestemming. Dankie LekkeSlaap!"
"KKNK was heerlik en die dorpie is pragtig met heerlike restaurante."
"KKNK is 'n lekker bestemming vir die kunste en al die kuierplekke soos volstuisplase, wynmakers en Kangogrotte is maklik daarvan bereikbaar."
"Pilipili was definitely a favourite with great food and an excellent environment. The mosaic art on all the statues throughout the Slow Town was a welcome, colourful attraction."
"Het nie veel rondgery in die dorp nie, maar ons het die Knysna Olifant Park besoek en saam met die olifante geloop. Dit was definitief 'n bucket list item."
"Baie te doen en te sien in Oudshoorn. Nog meer tydens die kunstefees. Interessante bestemming."
"Emmers vol aktiwiteite vir die hele gesin. Groot verskeidenheid van dinge om te doen. Aan te beveel."
"Net oorgeslaap, maar al vantevore daar vakansie gehou. Pragtige dorp met vriendelike, hulpvaardige mense. Baie interessante winkels om in rond te loop."
"Oudtshoorn is well worth a visit with a number of attractions in and around the town."
"Good restaurants, beautiful beaches and very well situated to visit surrounding area."
"Dit is 'n besonderse dorp. 'n Klein juweel! Nie meer stil na ons daar was nie. Nou geraasbaai!"
"Baie dankie vir 'n ongelooflike mooi dorp. Alles is skoon en die mense is baie vriendelik. Hoop ons sien julle gou weer."
"Ek dink Hartenbos is 'n wonderlike toeristebestemming. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Almal groet jou. Die lewenskoste daar is definitief goedkoper as hier in Gauteng waar ons bly. Ek het 'n wonderlike tyd daar gehad. Sal enige dag weer gaan."