Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Riversdal, Tuinroete

Rusticana Guest House

"Die kos van die eetplekke was nie lekker nie."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 43

"Amazing little town and tourist friendly, and the diesel was cheaper!"

Tuinroete

Oos-Wes Akkommodasie

"Don't try to rush it."

Tuinroete

Mooisig 5 Reebok

"Altyd 'n wenner en altyd iets om te doen, selfs in slegte weer."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Beste vakansieplek. Sal beslis weer kom."

Heidelberg, Tuinroete

Wilgenhof Kothuis

"Wat 'n pragtige, mooi, skoon dorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Dit is 'n baie mooi plek ek verkies om my vakansies daar te hou."

Sedgefield, Tuinroete

Leisure @ Loerie

"Nice for a one-night stay over while traveling long distance."

Witsand, Tuinroete

L-Breede River View Unit 300B

"Oulike plek - sal weer gaan."

Mosselbaai, Tuinroete

Lavandula Manor Self-Catering Guest House

"Mosselbaai is 'n baie mooi plek, almal is vriendelik daar en daar is so baie plekke om te sien, ons het definitief ons tydjie daar geniet. Mooi plek, mooi mense."

Knysna, Tuinroete

Paradise on Ridge

"Very beautiful and relaxing holiday venue."

George, Tuinroete

Little Fern And Peace Lilly

"George is asemrowend-mooi. Die uitsigte oral en die naby liggende dorpe is net so mooi. Ek wens almal kan die geleentheid kry om God se handewerk in aksie te kan sien in die streek. Die mense is vriendelik en die rustigheid is aansteeklik. Ons het regtig lekker geslaap en gekuier."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Sal weer daar bly."

Springerbaai, Tuinroete

Utopia Springerbaai

"Thank you for a wonderful stay, we would really love to come back soon!"

Mosselbaai, Tuinroete

Sancor Selfsorg 3

"We have gone to Mossel Bay 3yrs in a row now, and plan to go back again. We love what Mossel Bay has to offer and the entire family enjoys the activities offered."

Sedgefield, Tuinroete

Estuary Breeze

"Stil, mooi dorpie met baie vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Heelwat om te doen en sien."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders Woonstel No 58

"The zipline is a must for your bucket list, but a bit overpriced. Be sure to save up some money if you plan to take the whole family. Lots of things to do, friendly people, and a town that is kept in good working condition."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Knysna het iets vir almal. Bos, strand, waterfront."

Sedgefield, Tuinroete

Flip Flop Holidays at the Whale House

"It is always a pleasure to go there and especially out of season. The Saturday market is awesome too."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Warm en vriendelik. Son net blerrie skerp daar."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"Besoek gerus Die Lapskuit. "

Mosselbaai, Tuinroete

Super Cool

"Lekker en tiener-vriendelik. "

Mosselbaai, Tuinroete

Deo Glory

"Lieflike plek. Jammer vir bedelaars. Eetplekke was tops."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Verlief op Mosselbaai!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Pienaars Guesthouse

"Die beste area, stil en rustig."

Blad
Blad 131 - Wys 3901 tot 3930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang